Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Adelaide Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Adelaide Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Adelaide Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Adelaide Hospital

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Adelaide, Amathole-distrik

Tri-Angle B&B and Guesthouse is gerieflik geleë langs die R63, stapafstand van die hartjie van Adelaide af, en op die pad van Bedford tot Fort Beaufort. Tri-Angle is 'n skoon, gerieflike en gasvrye gastehuis wat di...

Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Bedford, Amathole-distrik

Kaga Mountains Backpackers is gemaklike rugsakreisigerverblyf in die plattelandse dorpie Bedford in die Oos-Kaap en is ideaal vir reisigers. Dié rugsakreisigerverblyf is aan die oorkant van Eaglehout Furniture wat ...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fort Beaufort, Amathole-distrik

Peppertree House B&B bied selfsorg- en B&B-verblyf in 'n rustige omgewing in Fort Beaufort in die Oos-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die rumoer van die stad. Verblyf bes...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Amathole-distrik, Oos-Kaap

Waylands Country House is 'n intieme en eksklusiewe verblyfplek geleë op die noordelike helling van die majestueuse Katberg Bergreeks. Naby geleë aan die malaria vrye Mpofu Game Reserve. Die ruim Art Nouveau Man...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Windsor, Amathole-distrik

Bushkloof Nguni Farm Cottage is ’n bekoorlike selfsorgplaashuis op ’n Nguni-beesplaas. Dié kothuis is ideaal vir ’n gesin of 2 wat op soek is na ’n rustige plaaswegbreek in die Oos-Kaap. Dié ruim vierslaa...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonskynkus, Oos-Kaap

DikkopVlakte Gasteplaas is in die pragtige Oos-Kaap, op die R350 tussen Bedford en Grahamstad, op 'n veeplaas geleë, ver van die stad se lawaai af. Dit is die ideale wegbreek vir gesinne, vriende, reünies of sport...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 12)
Wildsplaas in Cacadu-distrik, Oos-Kaap

Esperant Private Game Reserve bied 'n ongelooflike bosveldondervinding vir jou en jou gesin of vriende om bietjie te ontspan, asook stilte en rustigheid vanaf die stad se gejaag. Esperant is sowat 150 km vanaf Port...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Cacadu-distrik, Oos-Kaap

Wilgerfontein Private Game Farm is in die hartjie van die Karoo, teen die oewer van die groot Visrivier geleë. Die welige area spog met rivier-woude en Karoobosse en huisves ook 12 verskillende spesies bokke. Stads...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Cacadu-distrik, Oos-Kaap

Olivewoods B&B is 'n plaas wat al vir 6 generasies deur 'n familie bedryf word. Dis 9 km vanaf Cookhouse en sowat 90 km vanaf Cradock in die Oos-Kaap geleë. Gerieflike verblyf word in die hoofhuis en in 'n kothuis ...

Vanaf
R3 280
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Cacadu-distrik, Oos-Kaap

Molo Molo Game Reserve bied selfsorgverblyf in 'n privaat wildreservaat wat ideaal is vir gesinne of 'n groep vriende. Kom ontspan in die natuur en verlustig jou in die rus, vrede en pragtige uitsigte. Daar is volop...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 140 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za