Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Adventure Land besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Adventure Land.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Adventure Land akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Adventure Land

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Plettenbergbaai, Harkerville

Coral Tree Cottages bied selfsorgverblyf in tuinkothuise. Ons het 3 tweeslaapkamer-kothuise. Elke ruim kothuis (110 m²) is goed toegerus en het 2 badkamers en slaapplek vir 4 volwassenes. Daar is 'n slaapbank in ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Plettenbergbaai, Harkerville

Sage Valley Farm Cottages bied selfsorg-hutte op 'n rustige plaas in Harkerville, wat ongeveer 15 km tot 20 km vanaf Knysna en Plettenbergbaai geleë is. Daar is slaapplek vir 12 gaste in 4 eenhede. Elke studio ko...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Plettenbergbaai, Harkerville

Dié pragtige eiendom wat deur die eienaar bestuur word, is op 12 hektaar in die hartjie van die Tuinroete geleë, en is slegs 'n paar minute van Plettenbergbaai en Knysna af. Gaste wat op soek is na 'n rustige wegb...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Harkerville, Plettenbergbaai

Kraaiboskloof is ’n produserende, organiese plaas in Harkerville, tussen Knysna en Plettenbergbaai. Dit bied kwaliteit-verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste. Die kothuis het 1 sl...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Harkerville, Tuinroete

Edgewood is op 'n kleinhoewe en bied gerieflik gemeubileerde selfsorgkothuise 4 km vanaf Harkerville. Gaste het 'n keuse tussen die Lobster kothuis of The Cabin, wat albei verblyf aan 2 gaste bied. Elke kothuis bes...

45% af Aanbod!
VanafR1 500
R825
per nag (plek vir 2)
B&B in Plettenbergbaai, Harkerville

Edenbrook Country Manor is in die hartjie van Eden op 19 ha van die ongerepte Harkerville-woud geleë. Die gronde het wandelpaadjies om te verken waar rankende varings en bosse reik na die stroompie wat regdeur die ...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plettenbergbaai, Harkerville

Lairds Lodge Country Estate Plettenberbaai - Tuinroette - Weskaap Suid-Afrika. Hierdie grasieuse Kaap-Hollandse opstal is geleë op Å„ 24 ha landgoed, en bied berguitsigte, wye oop spasies en Å„ afgesonderde ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Harkerville

Aardmore Greens Luxury Holiday Cottages is op die Tuinroete tussen Knysna en Plettenbergbaai. Dié idilliese wegbreek bied selfsorgverblyf in 5 vakansiekothuise en is ideaal vir diegene wat die area wil verken. Die...

15% af Aanbod!
VanafR1 300
R1 105
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Plettenbergbaai, Harkerville

FireFly Luxury Tents bied verblyf in ruim glanskampe wat op houtdekke gebou is in 'n rustige beld in Harkerville, net buite Plettenbergbaai in die Wes-Kaap. Die tente is tussen die Luka Wynlande en die Knysna Olifan...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Harkerville

Elephant Trailer Tiny House is op 'n kleinhoewe in die rustige area Harkerville, net 'n paar km buite die gewilde dorp Plettenbergbaai geleë Verblyf word aangebied in 'n huis met 4 slaapkamers en 'n eenheid vir 2...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Harkerville

Plett Forest Cabins is op 'n privaat plaas geleë wat versteek in die Harkerville-woud naby Plettenbergbaai. Die huisies is ideaal vir paartjies of gesinne wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die stad se ge...

Vanaf
R4 390
per nag, vir 2 mense
Hotel in Harkerville, Plettenbergbaai

The Country House se welige tuine, met sy geure en kleure, skep 'n idilliese omgewing vir hierdie weelderige toevlug in die hartjie van die Tuinroete. The Country House kombineer sierlikheid met gerief en uitsonderl...

Vanaf
R4 000
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Plettenbergbaai, Harkerville

Tree Horse Farm Cottage is 'n selfsorgplaashuis wat rustig in die platteland tussen Plettenbergbaai en Knysna geleë is. Die huis het slaapplek vir 7 mense en is ideaal om te gebruik as basis indien jy graag die b...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Harkerville, Plettenbergbaai

Protea Wilds Retreat is gerieflik geleë, netjies halfpad tussen Knysna en Plettenbergbaai. Hier is genoeg doendinge in die omliggende gebied om almal gelukkig te hou. Die pragtige oord bied rus en vrede en verblyf ...

Vanaf
R2 375
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

The Little Unknown is weggesteek in 'n stil hoekie van die Diepwalle-woud in Fisanthoek, 22,3 km vanaf Plettenbergbaai. Die verblyf is in 'n stalblok wat in 'n tweeslaapkamer-kothuis omskep is op 'n plaas met 'n uit...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Plettenbergbaai, Harkerville

Fynbos Ridge Country House and Cottages beskik oor 'n gastehuis en selfsorgkothuise wat ideaal geleë is in 'n privaat natuurreservaat in Plettenbergbaai, in die hartjie van die Tuinroete. By Fynbos Ridge Country H...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Dragon Fly Cottage is 'n knus kothuis op 'n kleinhoewe in Plettenbergbaai. Dis minder as 10 km van die middedorp en strande af. Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oo...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Kingfisher Cottage @ Boschrivier Farm is 'n beskutte selfsorg-tuinkothuis aan die Boschrivier se oewer naby Wittedrift in Plettenbergbaai. Kingfisher Cottage is ideaal vir 'n romantiese wegbreek of 'n naweekwegbreek...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Mahlangeni Boutique Game Reserve is 7 km buite Plettenbergbaai geleë en is ook net 2 km van die N2 in die rigting van Knysna af. Plettenbergbaai is op die bekende Tuinroete en is 'n gewilde vakansiebestemming met a...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Berryhill Estate is op ’n kleinhoewe slegs 7 km vanaf Plettenbergbaai se hoofstrand en bied ’n keuse tussen selfsorg- en kampeerverblyf. Gaste kan Kothuis 1 bespreek wat slaapplek vir 5 gaste het, Kothuis 2 met...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20 van 1654 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za