Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Apartheid Museum besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Apartheid Museum.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Apartheid Museum akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Apartheid Museum

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Southdale, Gauteng

As jy op soek is na 'n plek waar jy kan asem skep, ongelooflike rustigheid kan geniet en ware Suid-Afrikaanse gasvryheid kan ervaar, hoef jy nie verder te soek as Gold Reef Place Guest House nie. Jou gashere, Wayne ...

Vanaf
R1 110
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Southdale, Gauteng

Mkhwani Guest House is 'n dubbelverdiepinghuis in 'n Toskaanse styl wat gerieflike akkommodasie bied en jou toelaat om werklik te ontspan in 'n rustige omgewing. Mkhwani Guest House is in 'n stedelike area geleë, s...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
B&B in Southdale, Gauteng

Goba B & B is 'n trots Suid-Afrikaanse gasvryheids- en behuisingsmaatskappy gevestig in 2004 deur mnr en mev Sulelo, wat beide 'n passie het vir die gasvryheids-, toerisme- en diensleweringsindustrie. Ons sal verse...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Crown Gardens, Johannesburg

Judy's Guesthouse bied gerieflike verblyf in gemeubileerde eenhede in Crown Gardens, Johannesburg. Gaste kan kies tussen 2 eenhede wat elk slaapplek vir 3 gaste het. Elke eenheid het 3 enkelbeddens en 'n privaat ba...

Vanaf
R460
per nag (plek vir 2)
B&B in Southdale, Gauteng

Charity B&B is in 'n stil cul-de-sac in die suidelike voorstad van Southdale met die inkopiesentrum en publieke vervoer binne maklike stapafstand geleë. Of jou doel van besoek besigheid of plesier is, verblyf met ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Southdale, Robertsham

Lala's Guesthouse is in die woonbuurt van Southdale in Johannesburg en sowat 9 km vanaf Johannesburgstadion, 18 km vanaf Sandton City Mall en 30 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dit is ook sowat 2,1 km va...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Johannesburg, Gauteng

Kwa - Bungane Guest House is in Ormonde, in die suide van Johannesburg, geleë en bied oornagverblyf in 7 gerieflike en suite-kamers. Elke kamer is ingerig met 'n gemaklike bed, 'n en suite-badkamer, toiletware, on...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Crown Gardens, Johannesburg

Regal Guest House bied verblyf in Crown Gardens, 'n woonbuurt in Johannesburg. Daar is heelwat besienswaardighede in die omgewing, waaronder Gold Reef City, Southgate Mall, Klipriviersberg Natuurreservaat, die Johan...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Johannesburg, Gauteng

Esther’s B&B is in Turffontein in Johannesburg Suid en bied veilige en ontspanne verblyf, omring deur 'n verskeidenheid doendinge in die area. Verblyf is beskikbaar op 'n selfsorg- of B&B-basis. Die instansie he...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ridgeway, Johannesburg

Leo9 Guesthouse skuil in Ridgeway in Johannesburg se suide naby Baragwanath Hospitaal en FNB-stadion. Elke kamer het ‘n uitsig oor die swembad. Daar is 3 kamers met slaapplek vir 2 op 2 enkelbeddens, en 1 kamer m...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2602 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za