Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Avalon Springs besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Avalon Springs.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Avalon Springs akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Avalon Springs

Voorkeurvennoot
Vanaf
R795
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Montagu, Kaapse Roete 62

Montagu Springs is in die middel van die bekende Roete 62 geleë en is die perfekte wegbreekplek in 'n asemrowende omgewing. Dis sowat 200 km vanaf Kaapstad en naby die Breederiviervallei, Robertson en uitstekende w...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Montagu, Kaapse Roete 62

Little Sanctuary is in die hartjie van die Montaguberge, 'n paar kilometer buite die middedorp en langs die gewilde warmwaterbronne, geleë. Dis op 'n privaat landgoed van 2,5 hektaar in 'n rustige omgewing en dis d...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Montagu, Kaapse Roete 62

Karoo Rus bied 'n rustige toevlugsoord met 'n pragtige uitsig op die berg, in die geskiedkundige dorp Montagu in die Wes-Kaap. Montagu lê tussen Kaapstad en Oudtshoorn op die bekende Kaapse Roete 62 en bied 'n vers...

Vanaf
R663
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Montagu, Kaapse Roete 62

Rainbow Glen Guest Cottages is in Montagu op die rand van die naturreservaat en voetslaanroetes geleë, en bied 'n asemrowende uitsig op Kanonkopheuwel. Dit bied bekostigbare verblyf vir gesinne of 'n groep vriende....

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Montagu, Kaapse Roete 62

By Mountain View Lodge Montagu kan jy net rustig word en die pragtige berg-uitsig geniet. Die lodge is aan die voet van Kanonkop bo Montagu se dorpskern geleë. Hoewel dit nie van die straat af sigbaar is nie, is di...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Montagu, Kaapse Roete 62

Krom Cottage is in die historiese gebied van Montagu in die Breederivier-vallei geleë. Verblyf is beskikbaar in 2 elegante selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 gaste elk. Krom Cottage is apart van die hoofhuis. ...

Vanaf
R2 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Montagu, Kaapse Roete 62

Pam and Ant, twee trotse Suid-Afrikaanse eienaars, heet jou welkom by Montagu Vines Gastehuis! Montagu Vines is in die historiese Montagu-bewaringsarea geleë. Die hoofplaashuis is tussen 1900 en 1910 gebou en refl...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 140
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Montagu, Kaapse Roete 62

Abigail's Garden Cottage is naby die dorp Montagu. Die huisie is ideaal vir 'n egpaar met 1 of 2 kinders of 3 volwassenes op soek na 'n rustige wegbreek uit die stadslewe. Abigail's Garden Cottage is geleë in 'n we...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Montagu, Kaapse Roete 62

Country Nova is 'n selfsorghuis in die rustige dorpie, Montagu wat tussen 2 berge op Suid-Afrika se skilderagtige Roete 62, net 2 uur se ry vanaf Kaapstad geleë is. Daar is talle staproetes in die omliggende berge...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Montagu, Kaapse Roete 62

John Montagu Guest House is in 'n stil, sentrale straat in Montagu geleë. Die gastehuis is loopafstand vanaf die middedorp. Gaste kan kies tussen luukse en suite-slaapkamers met 2 enkelbeddens en/of dubbelbeddens...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Montagu, Kaapse Roete 62

The Little Gem bied luukse selfsorgkothuise in die rustige, vreedsame Karoo, sodat gaste net heerlik kan ontspan. Die kothuise word omring deur berge en is stapafstand van 'n verskeidenheid restaurante, winkels en '...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R784
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Montagu, Kaapse Roete 62

Squirrels Corner is 'n gevestigde gastehuis in Montagu met 'n ontspanne, warm en vriendelike atmosfeer. Die gastehuis is sentraal geleë en die meeste belangrike plekke is stapafstand. Die 2 groter buite-suites wat ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Montagu, Wes-Kaap

@ Echeveria is in die hartjie van Montagu geleë en is loopafstand van verskeie winkels, uitstekende restaurante en al die geriewe. Die eenheid is in 'n rustige omgewing geleë en spog met onderdakparkeerplek en las...

Voorkeurvennoot
10% af Aanbod!
VanafR850
R765
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Montagu, Kaapse Roete 62

Karoo Huis bied gehalte verblyf in die historiese dorp, Montagu, en is sentraal geleë vir gaste om die area te verken. Die eienaar woon op die perseel, maar die gaste-area is apart. Die gaste-area bestaan uit 2 r...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 670
per nag (plek vir 2)
Hotel in Montagu, Kaapse Roete 62

Die Montagu Country Hotel se koloniale Art Deco-boustyl herroep die styl van Parys in die 1920's. Die unieke ontwerp van die hotel is regdeur die gebou te sien en dra by tot die verblyf se ouwêreldse bekoring. Dit ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Montagu, Kaapse Roete 62

Koo Karoo Gaste-lodge in Montagu is sentraal geleë in die pragtige dorpie op die beroemde Roete 62. Dié Victoriaanse huis met groot, gemaklike kamers is 'n eeu oud. Daar is ook 'n koetshuis wat in 'n selfsorgkot...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Montagu, Kaapse Roete 62

J's Audacious Living 2 is in die dorpie Montagu geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtig gemeubileerde huis, stapafstand van plaaslike kroeë en restaurante af. Verblyf word gebied in 7 kamers: 2 sla...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Montagu, Kaapse Roete 62

Carma Cottage is 'n privaat kothuis in 'n lieflike tuin in Montagu geleë, op die eienaar se perseel, omring deur berge. 'n Haarsalon en masseerterapeut is beskikbaar op die perseel en behandelings kan bespreek word...

30% af Aanbod!
VanafR2 612
R1 828
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Montagu, Kaapse Roete 62

Airlies Historical Guest House in Montagu weerspieël 'n Skotse erfenis en is in die vroeë 1900's gebou. Dit is liefderik onderhou en spog met loodglasvensters, hoë reliëfplafonne en houtvloere. Verblyf is besk...

Vanaf
R1 164
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Montagu, Kaapse Roete 62

Mimosa Lodge is in Montagu geleë, slegs 2 ure se ry vanaf Kaapstad. Dis die ideale oornagplek op die pragtige roete tussen Kaapstad, Oudtshoorn en die Tuinroete. Die lodge is 'n wonderlike oord wat op persoonlike...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20 van 998 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za