Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cala Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cala Provincial Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cala Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cala Provincial Hospital

Vanaf
R4 650
per nag, vir 11 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Cottages - Mascot is 'n selfsorgkothuis in die klein en prentjiemooi dorpie Rhodes. Die huis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n stil wegbreek in die berge, weg van die stadslewe. Rhodes Cottages - Mas...

Vanaf
R2 890
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Cottages- Steele's House is 'n ou, ongekunstelde selfsorghuis in die klein dorpie Rhodes. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na ongekunstelde verblyf tussen die berge. Die huis is volledig toegerus en he...

Vanaf
R1 875
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Cottages - Sam's Cottage is 'n selfsorghuis in die bekoorlike dorpie Rhodes in die Suidelike Drakensberge. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na basiese verblyf weg van die gedruis van die stad af. Di...

Vanaf
R2 810
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Cottages - Tintern is 'n spoggerige selfsorgkothuis wat in 'n sentrale deel van Rhodes in die Suidelike Drakensberg-area geleë is. Dié verblyf is onlangs opgeknap en ons wil graag gaste uitnooi om ons vars,...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Merrywood is 'n selfsorghuis in die sonderlinge dorpie Rhodes. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 'n groep van 6 volwassenes en 2 kinders, en is ideaal vir 'n rustige wegbreek van die stadslewe. Die huis het 2 ing...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Nelsons Croft is 'n selfsorg-eenheid in die oulike dorpie Rhodes. Die huis en kothuis bied slaapplek vir 7 gaste en is ideaal vir 'n rustige wegbreek uit die stad. Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkam...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

A River Somewhere is 'n dubbelverdieping-vakansiehuis wat in die kostelike dorpie Rhodes geleë is. Hierdie selfsorghuis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Dis ideaal vir 'n rustige wegbreek uit die stad...

Vanaf
R2 160
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Cottages - Amber Cottage is ’n elegante ou selfsorghuis in die bekoorlike dorpie Rhodes in die Suidelike Drakensberge. Die huis is smaakvol versier met antieke meubels en bied slaapplek aan 6 gaste in 3 s...

Vanaf
R1 935
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Cottages - Manie's House is 'n selfsorgkothuis wat in die bekoorlike dorpie, Rhodes, geleë is. Dit het pragtige uitsigte en is ideaal vir 'n klein gesin. Die kothuis is gerieflik gemeubileer en beskik oor 2...

Vanaf
R1 745
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Cottages - Dooley's House is 'n unieke, stil selfsorghuis in Rhodes in die Suidelike Drakensberg. Hierdie huis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, ver van die stad se geraas af. Dooley'...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 106 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za