Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cala Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cala Provincial Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cala Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cala Provincial Hospital

Vanaf
R2 810
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Cottages- Bellbrook is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n plaasstyl wat in die klein, prentjiemooi dorpie Rhodes geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat smag na 'n stil wegbreek in die berge. Rhodes Cottages...

Vanaf
R750
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Sweetpea is 'n basiese selfsorghuis in die bekoorlike dorpie, Rhodes. Dié ongekunstelde huis het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Dis lekker naby die dorp se winkels en geriewe geleë. Sweetpea het toebehore...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Amathole-distrik, Grens Area

The Village Lodge is 'n plattelandse lodge in Idutywa, 'n dorp in die Oos-Kaap. Verblyf is beskikbaar is 14 luukse kamers, 2 koningkamers, 3 sakpaskamers, 2 drieslaapkamer-chalets en 'n vierslaapkamer-chalet. Elke...

Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R595
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Kinmel Guest Farm is net buite die prentjiemooi Rhodes geleë en bied uitgestrekte velde aan die voorheuwels van die Suidelike Drakensberge. Die plaas kan slegs via grondpad bereik word en gaste moet asb. navraag do...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Kaap

Die Symphony Gastehuis is 'n luukse gastehuis met pragtige uitsigte oor die berg. Die gastehuis is by 17 Wapadsbergstraat in die Queenstown-omgewing geleë. Dit is 'n stil straatjie met baie skadubome. Ons bied akk...

Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Queenstown, Oos-Kaap

Tranquil House B&B @ 121 Berry Street bied gastekamers in Queenstown. Dié gastehuis is naby die dorp se geriewe en besienswaardighede geleë. Tranquil House B&B @ 121 Berry Street beskik oor 2 kamers. Elke kamer h...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queenstown, Oos-Kaap

Apart-mint is in 'n rustige en moderne buurt in Queenstown geleë. Dit bied 2 privaat en gerieflike selfsorg-eenhede vir paartjies of sakereisigers. Apart-mint 1 het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omsk...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Queenstown, Oos-Kaap

Belle Vue Bed and Breakfast is in Queenstown geleë en bied verskeie luukse kamers. Die 7 kamers het koninggrootte-beddens, koningingrootte-beddens of enkelbeddens, en elke kamer het ’n en suite-badkamer. Beddeg...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queenstown, Oos-Kaap

Mechells Accommodation bied selfsorg-eenhede in Queenstown in die Oos-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat opsoek is na gerieflike verblyf in 'n rustige area naby aan al die aksie. Die akkommodasie by Mechells bestaan...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rhodes, Oos-Kaap

Mount Nevin Farm Guesthouse bied gemaklike verblyf in 'n ruim selfsorg-plaashuis wat diep in die berge skuil, sowat 5 km buite die prentjiemooi bergdorpie Rhodes in die Oos-Kaapse Hooglande. Die bekoorlike, ongekun...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 106 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za