Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Caledon Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Caledon Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Caledon Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Caledon Hospital

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 950
R1 658
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Jou gasheer en gasvrou, Barry en Adrienne Jones, sal jou met aankoms ontmoet en verduidelik hoe om by die eiendom te kom. Volg die oprit na die ruim, veilige parkeerplek op die perseel vanwaar jy jou bagasie deur di...

Spesiale Aanbod!
VanafR1 600
R1 067
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Jacaranda Cottage is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang en 'n omheinde tuinbinnehof. Dit is in die middel van die erfenisstad Stanford geleë, en is stapafstand van alles in die dorp. Met die Kleinrivier wat ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R860
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

The Little Sanctuary is 'n selfsorgkothuis in die historiese dorpie Stanford. Dié dorp is tussen Hermanus en Gansbaai en ideaal as jy in antiekwinkels wil rondsnuffel en toprestaurante, koffiewinkels en wingerde be...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Dragonfly Country Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde kothuis in Stanford. Die kothuis is 260 m vanaf Kleinrivier wat ideaal is om op sonnige dae uit te vaar, vis te vang en te swem. Di...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Casa Limoncello is in Stanford se hoofbewarea geleë en net 'n paar minute se stap vanaf die Village Green, winkels, restaurante en rivier in Stanford. Dit is 'n merkwaardige erfenishuis wat in 1920 as 'n winkel-won...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Stanford Country Cottages - Horseshoe Cottage is 'n knus kothuis in die hartjie van die bewarea met 'n pragtige uitsig oor Stanford Village Green. Dié smaakvol opgeknapte kothuis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

The Ark is 'n interessante huis en soos die naam voorstel, herinner dit 'n mens aan Noag se Ark en is in Stanford. Dit is tussen groot bome in 'n welige tuin geleë, net 'n paar treetjies van die kronkelende rivier ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

B's Cottage is in Stanford, 'n regte Kaapse dorpie. Stanford is tussen Hermanus en Gansbaai en is ideaal vir 'n ontspanne wegbreek in 'n historiese dorpie met antieke winkels, gehalte-restaurante, wingerde en koffie...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR5 600
R4 480
per nag, vir 13 mense
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

Sit-en-kyk is 'n pragtige, ten volle gemeubileerde strandhuis in Voëlklip, Hermanus wat verblyf van goeie gehalte in dié gewilde gesinsvakansiedorp bied. Die huis is sowat 'n uur se ry van Kaapstad af en is 'n sti...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Farrier House is werklik eie aan Stanford met sy outydse boustyl. Die voorstoep word deur 'n leiwatersloot van die pad geskei. Gaste kan hier heerlik op die stoep sit en die aktiwiteite op die Village Green gade sla...

Vanaf
R4 115
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

Home with a View bied selfsorgverblyf in 'n pragtige drieslaapkamerhuis met lieflike uitsigte. Die huis skuil in Voëlklip, Hermanus, sowat 2 km vanaf Grotto-strand. Gaste is mal oor die woonkamer en die sondek se v...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Villiersdorp, Wes-Kaap

Dennehof Plaas is op 'n werkende plaas buite Villiersdorp, langs die R43, op pad na Caledon geleë. Die plaas spog met 'n pragtige uitsig oor die Theewaterskloofdam en is ideaal vir natuurliefhebbers. Die rustigheid...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Die Ruskamer Cottage at In the End bied 'n vrystaande eenheid wat deel vorm van 'n landgoed met 'n hoofhuis, wingerd, boord en 'n tuin. Dit is deur die agri-toerisme- en slow food-beweging geïnspireer en is sentraa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stanford, Wes-Kaap

Rhus Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike nuut opgeknapte tuin-ateljee, ideaal vir paartjies op soek na die rustigheid van 'n klein dorpie in Stanford. Die kothuis is in die agtertuin geleë op d...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Stanford, Wes-Kaap

Stanford View is 'n lieflike B&B op die pragtige Stanhaven Landgoed in Stanford waar gaste fantastiese berg-uitsigte kan geniet. Stanford skuil aan die voet van die Kleinrivierberge in die Wes-Kaap se Overberg-stree...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Voëlklip, Wes-Kaap

The Nantucket is in Hermanus, die wêreld se walviskykhoofstad, net 90 minute se ry vanaf Kaapstad geleë. Hierdie puik bestemming bied uitsonderlike biodiversiteit en 'n groot verskeidenheid binnenshuise en buitelu...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Bugler's Cottage is 'n unieke, romantiese kothuis in Stanford wat 'n ideale wegbreekplek bied vir besoekers wat net wil ontspan of die suidelike puntjie van die kontinent wil verken. Gaan stap in die dorp en verken ...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

The Blue Door bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n strandhuis met 2 verdiepings en slaapplek vir 7 gaste. Dit is lekker naby die berge en net 2 km vanaf Grotto- en Voëlklipstrand in Hermanus. Die huis het 3 slaap...

Vanaf
R1 955
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

215 on 1st Stree is 'n selfsorgvakansiehuis wat in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die Wes-Kaap suidkus geleë is. Die dorp is wêreldberoemd vir sy fantastiese land- en bootgebaseerde walviskyk. Die skilderag...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

37 on 11th Avenue 'n selfsorg-vakansiehuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die suidelike kus van die Wes-Kaap. Dit is wêreldwyd bekend vir fantastiese walviskyk-geleenthede van die land af en per boot. Her...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 101 tot 120 van 4623 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za