Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Caledon Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Caledon Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Caledon Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Caledon Hospital

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Stanford Country Cottages Forty on Longmarket is 'n bekoorlike en outentieke kothuis in Stanford en is oorgedoen op die oorspronklike eksterieur na te boots. Die mure in die kothuis is uitgehaal en die plafon is gel...

Spesiale Aanbod!
VanafR5 200
R3 467
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

Cape Chesnut is 'n selfsorgvakansiehuis in Hermanus. Dié huis is naby verskeie walvisuitkykpunte, die dorpskern en die dorp se besienswaardighede. Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oo...

Vanaf
R4 837
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

192 on 1st street is 'n moderne vakansiehuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die suidelike kus van die Wes-Kaap. Die huis bied panoramiese uitsigte oor die Indiese Oseaan en die omliggende berge waarvoor He...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Kom ervaar die spesiale atmosfeer by die Stanford Valley Guest Farm, net 10 km buite Stanford in die Overberg, met 'n pragtige uitsig op die Akkedisberge. Die plaas bied 5 selfsorgkothuise en 10 groot en suite-kame...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

Marlinda's cottage is 'n selfsorgwoonstel in Hermanus. Hierdie eenslaapkamerwoonstel het gemaklike slaapplek vir 2 volwassenes en is naby die Blouvlagstrand, Grotto Beach. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die ba...

Vanaf
R2 070
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

309 op 5th Street is 'n selfsorgvakansiehuis wat in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die suidkus van die Wes-Kaap geleë is. Hermanus is wêreldberoemd vir die walvisse wat vanaf land of boot aanskou kan word. ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Genevieve MCC and Farm Cottages is 8 km vanaf Botrivier geleë, met verskeie doendinge soos wynproe, bergfietsry, perdryroetes en is naby die kusdorpe Hermanus en Kleinmond, met wynareas langsaan soos Elgin en Hemel...

Vanaf
R1 884
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

Voelklip 263 is 'n selfsorghuis sentraal in Hermanus, 'n kusdorp langs die Walviskus in die Wes-Kaap. Hermanus het talle gesinsvriendelike strande en is 'n uitstekende bestemming vir walviskyk. Die huis bied slaapp...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

Pacem is in Voëlklip, Hermanus, 'n rustige area van dié gewilde kusdorpie. Die huis het 'n pragtige berg- en see-uitsig. Dis teen die hang van die berg en naby die Fernkloof Natuurreservaat. Die gewilde Grotto-str...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

Ellie Blue is in Voëlklip, Hermanus, en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié dubbelverdiepinghuis het 3 s...

Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

Mediterranean Cottage is 'n koel en lugtige kothuis in die rustige omgewing van Voëlklip in Hermanus. Die eiendom is naby Grotto Beach en baie gewilde walviskykplekke. Verblyf by Mediterranean Cottage beskik oor '...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 750
R2 475
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

A Whale of a Time - Hermanus is 'n selfsorghuis in Voëlklip, Hermanus. Dié huis is lekker naby Grottostrand en 2,1 km van Voëlklipstrand af. Dié huis het 4 uniek versierde slaapkamers. Die Rock Pool-kamer het '...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 500
R3 150
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

305 on 6th Street is bekoorlike selfsorghuis in Voëlklip, Hermanus. Hierdie dubbelverdiepinghuis het die ideale ligging, 1,6 km vanaf die Grotto-Blouvlagstrand en 2 km vanaf Voëlklipstrand. Die huis is smaakvol v...

Vanaf
R2 903
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

200 on 5th Street is in Hermanus op Voëlklipstrand geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby gewilde strande, winkels en restaurante, sowel as verskeie doendinge en besienswaardighed...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

Huis in Hermanus is 'n gerieflike gemeubileerde huis met slaapplek vir 6 mense in Hermanus. Dié huis het 3 slaapkamers, en die kamers deel 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 kamers het...

Vanaf
R1 420
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Greyton, Wes-Kaap

Little Oak Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike, privaat eenslaapkamerkothuis in die skilderagtige Greyton-vallei, net 2 uur se ry vanaf Kaapstad. Gaste kan gerus die rus en vrede van die romanti...

Vanaf
R785
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Voëlklip, Wes-Kaap

Casa Del Mar 214 bied gerieflike oornagverblyf in Voëlklip in Hermanus. Dit is stapafastand van Grotto-strand en Dutchies Restaurant af. Casa Del Mar is ongeveer 5 km van die middedorp, en 'n 5 - 10 minute stap van...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

Wild Pepper Tree bied gerieflike, en moderne selfsorgverblyf in 'n huis in Voëlklip, lekker naby die Blouvlagstrand, Grotto in Hermanus. Daar is slaapplek vir 6 volwassenes en 2 ekstra Snooza's. Slegs kinders ond...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

259 on 7th Street is 'n selfsorg-vakansiehuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die suidkus van die Wes-Kaap. Hermanus is veral bekend omdat 'n mens walvisse sommer vanaf die strand of per boot kan bekyk. Die...

Vanaf
R2 175
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

104 on 10th Street - V16 is 'n selfsorghuis in Hermanus. Dié gewilde vakansiedorp is veral bekend onder walvisliefhebbers. Die natuurskoon is asemrowend, die klimaat is gematig, daar is heelwat doendinge, die flora...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 121 tot 140 van 4624 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za