Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Caledon Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Caledon Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Caledon Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Caledon Hospital

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Caledon, Wes-Kaap

Zamar Gastehuis is in die rustige buurt van Tuinsig in Caledon geleë. Die gastehuis bied maklike toegang tot die N2-hoofweg. Dié gastehuis het 2 stylvolle kamer met dubbelbeddens. Elke kamer het 'n yskassie, mikr...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Caledon, Wes-Kaap

Little Lotta Cottage is in Caledon, in die hartjie van die Overberg geleë. Dit is ideaal vir besoekers wat die omgewing wil verken of net 'n bietjie wil ontspan. Ons bied aangename verblyf vir oordeelkundige reisig...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Caledon, Wes-Kaap

Nerina Selfsorg is sentraal geleë in Caledon in die Overberg, net 110 km van Kaapstad af. Dié rustige verblyf is ideaal vir gesinne, sakereisigers of as oornagplek. Daar is 2 eenhede - 'n woonstel met 2 slaapkame...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Caledon, Wes-Kaap

Mossienes 2 is in die Overbergse dorpie Caledon geleë. Dié oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort....

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Caledon, Wes-Kaap

Burlamien Blyplek bied privaat gehalte-verblyf in Caledon. Dis perfek vir sakereisigers, vakansiegangers, diegene wat by familie kom kuier of op soek is na oornagverblyf. Daar is slaapplek vir 4, spesifiek vir 2 vol...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Caledon, Wes-Kaap

Leeuwenhof Gastehuis is in Caledon wat veral bekend is vir sy warmwaterbronne. Jy kan deur die natuurreservaat stap om die inheemse fynbos, inheemse bome, oorvloedige voëllewe en blomme te ervaar en sommer terselfd...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Caledon, Wes-Kaap

Tehillah Guest House bied gemaklike oornagverblyf in die bekoorlike dorp, Caledon. Die dorp is aan die voet van die Swartberge en is bekend vir sy warmwaterbronne. Dié pragtige gastehuis is ideaal vir 'n paartjie ...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Caledon, Wes-Kaap

Cyril Rose Self-Catering and Bed & Breakfast is in 'n doodloopstraat geleë in 'n lowerryke woonbuurt. Dit is ideaal vir oornagverblyf, middel-van-die-week-wegbreke en romantiese naweke. Verblyf word gebied in 6 e...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Caledon, Wes-Kaap

Robin Cottage is 'n 4-ster-blyplek wat B&B-verblyf sowel as selfsorgverblyf aanbied in Caledon in die Overberg. Die kothuis is sentraal geleë in Caledon, stapafstand van verskeie winkels en besighede af en ook net ...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Caledon, Wes-Kaap

Swartberg Gastehuis is in die bekoorlike dorpie Caledon geleë. Die dorpie is naby die Caledon Bloukraansvoëlroete, die Vensterkloof Natuurtuin, die Caledon Casino en Spa, Hermanus en die Elgin-vallei Wynlandgoed. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 4952 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za