Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Caledon Hot Springs besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Caledon Hot Springs.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Caledon Hot Springs akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Caledon Hot Springs

Vanaf
R975
per nag (plek vir 2)
Hotel in Voëlklip, Wes-Kaap

Baleens Hotel is 'n bekoorlike hotel 700 m van Grotto Beach in Hermanus af. Verblyf is beskikbaar in gerieflik versierde kamers wat verblyf aan 2 tot 4 gaste bied. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggroo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

Bird Rock Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerkothuis in 'n stil, residensiële buurt net 700 m vanaf Grotto Beach in Hermanus. Die kothuis is op 'n residensiële perseel en bied 'n oopplan-ui...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

Hermanus Beach House bied selfsorgverblyf naby Grotto-strand wat 'n Blouvlagstrand in Hermanus is. Die vakansiehuis is die ideale basis vanwaar gaste die verskeie walviskykplekke en besienswaardighede in die area ka...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Voëlklip, Wes-Kaap

Milkwood Lodge word omring deur 'n inheemse tuin en ou gelyste - en beskermde - melkhoutbome. Verblyf bestaan uit 'n hoofhuis, 'n alleenstaande kothuis en 'n afsonderlike blok gastekamers, asook buitegeboue. Aangre...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Voëlklip, Wes-Kaap

78on5th in Hermanus is deur die AA as "Superior" gegradeer en dit bied privaat, stil akkommodasie na die wegkant van die hoofweg, met pragtige uitsigte oor die oseaan en berg. Die verblyf bestaan uit 5 dubbel en su...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

At Rikis Place is 'n unieke woonstel in 'n stil deel van Voëlklip in Hermanus. Dié woonstel is ten volle toegerus en sy groot vensters bied 'n uitsig op die berg wat met fynbos bedek is. At Rikis Place is 'n ruim...

30% af Laaste Kans!
VanafR1 690
R1 183
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Voëlklip, Wes-Kaap

Whale Coast Ocean Villa is in die gewilde Voelklip-woonbuurt in Hermanus geleë. Dié dorp is bekend vir die Suidelik noorkapper wat te sien is in die walvisseisoen. Die eiendom is net 2 minute vanaf Grottobaai se B...

Vanaf
R2 530
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

272 on 10th Street - V1 is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die Wes-Kaap se suidelike kus. Dié dorp is wêreldbekend vir sy fantastiese walviskyk-geleenthede, hetsy vanaf la...

Vanaf
R2 875
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

139 on 6th Street - V43 is 'n selfsorg-vakansiehuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die Wes-Kaap se suidelike kus. Dié dorp is wêreldbekend vir sy fantastiese walviskyk-geleenthede, hetsy vanaf land of bo...

Vanaf
R4 950
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

The Owl Tree House is in Voëlklip, Hermanus, geleë net 10 minute se stap vanaf die bekende Grotto-strand. The Owl Tree House bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n smaakvol gemeubileerde huis met elegante afwerkin...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR550
R413
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Voëlklip, Wes-Kaap

Hermanus 13 on 2nd is in Hermanus en bied gerieflike gastekamers. Verblyf beskik oor 4 kamers met slaapplek vir 9 gaste. Die kamers is Whale (dubbelkamer), Penguin (dubbelkamer), Dolphin (sakpastripelkamer) en Dolp...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

Mountain View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesinshuis met 'n uitsig op die berg. Die huis het 3 slaapkamers en is in Voëlklip in Hermanus geleë. Dit beskik oor 'n voorstoep met 'n ingeboude braai en kuier...

Vanaf
R2 782
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

9 on 12th Avenue - V6 is 'n selfsorgvakansiehuis in Hermanus. Die huis is ruim en het see- en berg-uitsigte. Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en het 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-ko...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Greyton, Wes-Kaap

De Hoop Victorian Farm House and Cottage bied verblyf in gerieflike selfsorg-eenhede in Greyton. Verblyf word in 2 eenhede met slaapplek vir 14 gaste aangebied. Die eenhede sluit die De Hoop Victoriaanse Plaashuis ...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Greyton, Wes-Kaap

The Art Box bied selfsorgverblyf in 'n kothuis wat vas aan die eienaar se huis in Greyton is. Gaste het eksklusiewe gebruik an die kothuis, tuin, braai-area en swembad. The Art Box was aanvanklik 'n werkershuisie en...

Vanaf
R1 770
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Voëlklip, Wes-Kaap

261 On 10th is 'n mooi B&B naby Grotto Beach in Hermanus. Dié dorp se skoonheid, matige klimaat, buitelug-doendinge, blommeprag, en sy ligging naby Kaapstad beteken dat dit perfekte plek is vanwaar die Overberg-are...

Vanaf
R2 288
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Voëlklip, Wes-Kaap

Lavender Manor digby die Grotto-strand in Hermanus, 'n luukse gastehuis van top gehalte, word deur die eienaar bestuur en spog met ongelooflike see-uitsigte en hartlike, gemaklike gasvryheid teen 'n billike prys. La...

Vanaf
R3 740
per nag, vir 2 mense
B&B in Voëlklip, Wes-Kaap

Mosselberg on Grotto Beach is 'n 5-ster boetiek-villa wat in Hermanus in die Wes-Kaap geleë is. Dit is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat op soek is na stylvolle akkommodasie en warm gasvryheid na aan 'n versk...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Greyton, Wes-Kaap

The Old Potter's Inn and Brewhouse is 'n bekoorlike erfenisgebou wat uit 1830 dateer en wat tussen die eikebome in die sonderlinge dorpie, Greyton, skuil. Dit was oorspronklik Plooms Pottery en het 'n skouspelagtige...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

Bückerest Guest House bied luukse selfsorgverblyf in Hermanus, halfpad tussen Kaapstad en Kaap Agulhas. Bückerest bied 'n onvergeetlike wegbreek, of julle nou 'n paartjie of 'n hele gesin is. Die strand is net 5 m...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 161 tot 180 van 4414 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za