Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Caledon Hot Springs besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Caledon Hot Springs.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Caledon Hot Springs akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Caledon Hot Springs

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

259 on 7th Street is 'n selfsorg-vakansiehuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die suidkus van die Wes-Kaap. Hermanus is veral bekend omdat 'n mens walvisse sommer vanaf die strand of per boot kan bekyk. Die...

Vanaf
R2 175
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

104 on 10th Street - V16 is 'n selfsorghuis in Hermanus. Dié gewilde vakansiedorp is veral bekend onder walvisliefhebbers. Die natuurskoon is asemrowend, die klimaat is gematig, daar is heelwat doendinge, die flora...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

Valentines Hermanus lê tussen die Blouvlagstrand Grotto Beach, en die reuse Kleinrivierberge. Die eiendom het trappe en is dus nie rolstoelvriendelik nie. Troeteldiere is ook nie welkom nie. Verblyf is in geriefl...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

Twistniet is 'n selfsorg-vakansiewoonstel op die eienaar se perseel in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die Wes-kaap se suidkus. Dié dorp is wêreldbekend vir sy fantastiese walviskyk-geleenthede, hetsy vanaf ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Genevieve MCC and Farm Cottages is 8 km vanaf Botrivier geleë, met verskeie doendinge soos wynproe, bergfietsry, perdryroetes en is naby die kusdorpe Hermanus en Kleinmond, met wynareas langsaan soos Elgin en Hemel...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

Dawn’s Place is 'n woonstel in Voëlklip, Hermanus. Dis stapafstand vanaf die wêreldbekende Blouvlagstrand, Grotto Beach. Dié woonstel is op die eienaar se perseel en het 'n privaat ingang. Daar is slaapplek vi...

Vanaf
R2 419
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

309 on 8th Street is 'n selfsorgvakansiehuis in 'n stil straat in Hermanus, sowat 500 m van die strand af. Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombu...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

Taylor Made House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde 3-slaapkamerhuis met 2 aparte woonstelle op die onderste verdieping. Die huis is in Voëlklip, Hermanus, en stapafstand vanaf Grotto-str...

10% af Laaste Kans!
VanafR2 700
R2 430
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Greyton, Wes-Kaap

Poplier Huis bied verblyf in die Overberg dorpie Greyton, aan die voet van die pragtige Riversonderend Berg Natuurreservaat. Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n ooppla...

Vanaf
R2 903
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

200 on 5th Street is in Hermanus op Voëlklipstrand geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby gewilde strande, winkels en restaurante, sowel as verskeie doendinge en besienswaardighed...

Vanaf
R4 850
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

Villa 161 is 'n lieflike huis teen 'n berg met 'n groot grasperk en gedeeltelike see-uitsigte in Hermanus. Dié vakansiehuis is 2,3 km vanaf Grottostrand en het slaapplek vir 10 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n kon...

Vanaf
R2 419
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

137 on 4th Street - V4 is 'n selfsorg-vakansiehuis in Hermanus met pragtige see- en berg-uitsigte. Die huis het slaapplek vir 8 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers in die hoofhuis en 'n aparte slaapkamer met '...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Greyton, Wes-Kaap

Francolin Cottage is 'n karaktervolle en lieflike selfsorgkothuis in Greyton se stofstrate. Die bekoorlike en outentieke kothuis bied slaapplek aan 4 gaste. Daar is 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n en su...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

168 Sixth Street bied gerieflike selfsorgverblyf in die gewilde kusdorpie, Hermanus. Die akkommodasie is in ons pragtige, rustige tuin geleë en dis naby die strande, walviskyk-voetpaadjies, 'n gholfbaan en die Fern...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

The Beach House is 'n lieflike huis in Voëlklip in Hermanus. Die huis bied die ideale verblyf vir jou volgende kusvakansie saam met vriende of familie. Ons is stapafstand van die strand af en spog met pragtige see-...

Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

Akwa is in Hermanus geleë en bied pragtige uitsigte van die strand, die strandmeer en op die berge. Dit is net 2 strate en sowat 10 minute se stap vanaf die bekende Grotto-Blouvlagstrand. Hierdie eenheid bied sla...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

Cape Coral is 'n moderne selfsorgwoonstel in Voëlklip, Hermanus. Dié gewilde vakansiedorp aan die Wes-Kaap se Suidkus is veral bekend vir die Walvisse wat jaarliks hier aandoen. Dit is 'n pragtige omgewing met 'n ...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

Birdstone Cottage is in Voëlklip, Hermanus geleë en is lekker naby die Blouvlagstrande en die kranspaadjie. Dié selfsorghuis is ten volle gemeubileer en net 'n klein entjie se ry van die middedorp af. Birdstone...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

20 on 2nd Street - V30 is 'n selfsorg-vakansiehuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die suidelike kus van die Wes-Kaap. Die dorp is wêreldwyd bekend vir sy fantastiese walviskyk-geleenthede van die land af ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 950
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Greyton, Wes-Kaap

Moonflower Cottage is 'n bekoorlike kothuisie in die prentjiemooi Mayslaan in Greyton. Aan die voorkant van die kothuis is die leiwater-stelsel wat steeds in werking is en water aan die leiwater-dam in die tuin voor...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 141 tot 160 van 4413 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za