Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cape Point Vineyards besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cape Point Vineyards.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cape Point Vineyards akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cape Point Vineyards

Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Noordhoek Guest House bied selfsorgverblyf in die skilderagtige Noordhoek-omgewing, in Kaapstad. Dié vakansiehuis is naby die Cape Point Vineyard en Noordhoek Farm Village. Die gastehuis is volledig gemeubileer me...

Vanaf
R2 450
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Woodlands Sea Ranch bied verblyf met 'n lieflike plaas-atmosfeer op 'n kleinhoewe in Noordhoek met hoenders en honde op die werf. Die groentetuin is 100% organies en gaste is meer as welkom om hulself te help tot se...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Hotel in Noordhoek, Wes-Kaap

De Noordhoek Lifestyle Hotel is 'n boetiekhotel in Noordhoek Farm Village in Noordhoek, een van die mooiste plekke in Kaapstad. Van die Kaap se beste restaurante en ontmoetingsplekke is in hierdie omgewing. Die be...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Brynbrook House is 'n moderne, smaakvol versierde selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers wat op 'n heuwel in die pragtige, rustige Noordhoek geleë is. Die area bied lieflike see- en berg-uitsigte, ideaal vir besoekers ...

Vanaf
R4 110
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

'n Oulike klein grasdak-kothuis, net 5 minute se stap van Noordhoek se strand, sowel as die Red Herring-restaurant af. Die kothuis is klein en het 'n rustieke gevoel, maar dit is ook vol karakter en sjarme met 'n pr...

Vanaf
R975
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Noordhoek, Wes-Kaap

House at Pooh Corner is op 'n 4000 m²-perseel in Noordhoek en skuil tussen die Indiese- en Atlantiese Oseane. Die gastehuis beskik oor 3 suites wat smaakvol gemeubileer is met ou Kaapse meubels. Alle suites het 'n...

Vanaf
R2 540
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Sacred Mountain Lodge is aan die einde van 'n landelike laning, 'n klipgooi van die ongelooflike, uitgestrekte, wit strand en turkooiskleurige see af in die lowerryke Noordhoekvallei geleë. Dit is omring deur manji...

Vanaf
R2 150
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Buren Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op 'n perdelandgoed in Noordhoek, Kaapstad wat in privaat besit is. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede aan die A...

Vanaf
R3 900
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Chez Alice is 'n pragtige plaasstyl-grasdakhuis met 'n lieflike tuin, swembad, ongekunstelde houtmeubels, kaggels en 'n groot gesinskombuis. Die knus huis is in Crofters Valley in Noordhoek geleë en spog met 'n see...

Spesiale Aanbod!
VanafR800
R533
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Noordhoek Paddocks Farmhouse is geleë op 'n klein stukkie plattelandse paradys in Noordhoek, 'n prentjiemooi kusdorpie in Kaapstad. Dié dorpie skuil aan die voet van Chapmanspiek en word omring deur die Tafelberg ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 4777 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za