Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cape Point Vineyards besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cape Point Vineyards.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cape Point Vineyards akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cape Point Vineyards

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Sun Sanctuary is 'n privaat ateljeewoonstel in Capri Village en beskik oor 'n privaat ingang, tuin en parkeerplek. Geniet onbeperkte uitsigte oor die hele Noordhoekvallei, berg en die see vanaf elke hoek van die woo...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Aloe Cottage is in Capri Village geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat, pragtig ingerigte ontwerpershuis en 'n bekoorlike, aparte kothuis. Albei eenhede het pragtige uitsigte. Aloe Cottage is 'n...

15% af Aanbod!
VanafR2 500
R2 125
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Steenberg Estate, Wes-Kaap

Almondbury Cottage bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n pragtige, opgeknapte vakansiehuis in Zwaanswyk. Die dubbelverdiepingkothuis word omring deur amandelbome en daar is 'n omheinde tuin en swembadarea. Die ko...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Garden Cottage in Imhoff's Gift is ’n gaste-eenheid op die eienaars se perseel op ’n veilige landgoed in Kommetjie, Kaapstad. Die landgoed is ’n beskermde wild reservaat en bied uitstekende wild- en voëlkykge...

15% af Aanbod!
VanafR1 030
R876
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

Makapa Lodge is teen die Roodeberge tussen Vishoek en Kommetjie geleë. Dit grens aan die SANPark Tafelberg Nasionale Park aan 3 kante en bied 'n pragtige uitsig oor die Noordhoek Amfiteater, Noordhoek se strande, C...

Vanaf
R2 570
per nag, vir 2 mense
B&B in Steenberg Estate, Wes-Kaap

Stillness Manor is een van die enigste oorblywende klassieke Kaaps-Hollandse herehuise in Suid-Afrika. Dié herehuis is 'n versteekte juweel in Kaapstad se Constantia-vallei en bied 10 ruim suites in 'n privaat 4 he...

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR462
R370
per nag (plek vir 2)
B&B in Kommetjie, Wes-Kaap

Happy Home Imhoff's Gift is 'n selfsorg-gastehuis en bied gaste 'n keuse tussen 4 kamers in die stil en veilige landgoed van Imhoff's Gift op die Suidelike-Skiereiland van die Kaap. Die Protea Suite is op die eerst...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Self-catering Sea Views bied 2 woonstelle teen die berg in Vishoek. Gaste het 'n gedeeltelike see-uitsig van die groot balkon af. Die enkelwoonstel is op die eerste verdieping en die eenslaapkamerwoonstel is op di...

Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Cormorant Cottage Imhoff is in 'n sekuriteitslangoed in die kusdorpie Kommetjie geleë. Die akkommodasie bestaan uit die hoofhuis en die aparte gastekothuis. Die hoofhuis is smaakvol versier en beskik oor 4 slaapka...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Serengeti Sands bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n gastehuis op 'n bergpad in Vishoek. Gaste kan 'n heerlike drankie op die balkon geniet terwyl hulle die pragtige uitsigte oor Valsbaai geniet. Verblyf is in 2 ee...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 4764 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za