Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cape Point Vineyards besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cape Point Vineyards.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cape Point Vineyards akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cape Point Vineyards

Vanaf
R1 050
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

13 Central Road is 'n gerieflike tuinwoonstel vir 3 gaste in Vishoek. Dié kothuis het 'n aparte ingang vir privaatheid en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het ...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vishoek, Wes-Kaap

Abington Manor, 'n gastehuis wat ook B&B-opsies bied, is in Vishoek in Kaapstad geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na moderne, gerieflike akkommodasie en hartlike gasvryheid naby die strand en verskeie d...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Beach Break Cottage is in Kommetjie net 1,7 km van Long Beach af. Verblyf is beskikbaar in 'n moderne kothuis en 'n bekoorlike ateljee-solderwoonstel. Long Beach, 'n lang, ongerepte witsandstrand, is net 'n kort ent...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vishoek, Wes-Kaap

A Tuscan Villa Guest House is in Vishoek geleë, een van Kaapstad se gewildste voorstede. Die villa bied luukse en ruim verblyf waar gaste kan terugsit en ontspan. Dit is net 500 m van 'n veilige gesinstrand af en d...

Voorkeurvennoot
20% af Winteraanbod!
VanafR1 400
R1 120
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

House Cherry is op 'n unieke plek geleë in Houtbaai bokant die wêreldberoemde Chapman’s Peak. Dit is knus weggesteek in die berge met 'n uitsig oor die baai. House Cherry is 'n puik vakansiebestemming vir paartj...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Central 4U bied selfsorgwoonstelle en dis ideaal geleë in die hartjie van die Vishoekvallei. Dit is stapafstand vanaf die gewilde Vishoekstrand en Boulders Beach en Kaappunt is ook naby. Die woonstelle het toegan...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

Villa La Louise is 'n selfsorg-vakansiehuis wat in die bekoorlike kuswoonbuurt, Houtbaai, geleë is. Dié herehuis het fenomenale uitsigte oor die strand en see. Dit is in die Hillcrest Estate in Houtbaai geleë en ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Tokai, Wes-Kaap

Rustic Manor Bed and Breakfast is in die lowerryke Kaapstadse woonbuurt, Tokai geleë. Dis 'n perfekte plek vir oornagverblyf wat lekker naby verskeie besienswaardighede in die Suidelike Voorstede is. Dié B&B bes...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

Snooze in Hout Bay bied selfsorg-eenhede en is aan die kusgebied in Houtbaai geleë. Dié eiendom se ideale ligging is net 1 km vanaf die skilderagtige Chapman's Peak-rylaan. Snooze in Hout Bay beskik oor 3 eenhede...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Cosy Vishoek is 'n selfsorghuis in Vishoek, 'n voorstad van Kaapstad. Dié bekoorlike huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer he...

Vanaf
R720
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Cynthia's skuil in die Vishoekvallei teen die hoofweg. Dit is ideaal vir paartjies, gesinne, sakereise of diegene wat op soek is na 'n gerieflike kuier. Dit is binne maklike bereik vanaf die strand, treinstasie en v...

Vanaf
R1 095
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Pearl-Anne's Cottage is 'n selfsorgwoonstel in Vishoek, 'n buurt in die Kaap, en spog met 'n pragtige uitsig op die berg. Dit is naby winkels, restaurante en net 5 minute se stap van Vishoek se ongerepte strande af....

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Houtbaai, Wes-Kaap

Chapmans Peak Hotel is aan die voet van Chapmans Peak-rylaan en kyk uit oor Houtbaai. Die hotel word bestuur deur 'n familie en is in 1977 begin. Dit bied gehalteverblyf vir sakereisigers of vakansiegangers. Dit is ...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Thundercloud on Main is ’n selfsorgwoonstel naby die hoofpad in Vishoek, Kaapstad. Dié kompleks is naby winkels, restaurante en Vishoek se strand. Dié ruim woonstel het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 kamers, ...

Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
B&B in Vishoek, Wes-Kaap

Oceans Retreat Center is minder as 300 m van die strand af in die pragtige dorp Vishoek en 'n pragtige venue vir groepswegbreke en verblyf. Dit is lekker sentraal in die Wes-Kaap geleë en bied gaste 'n hele paar ge...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 91 tot 105 van 4750 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za