Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cape Quarter Lifestyle Village besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cape Quarter Lifestyle Village.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cape Quarter Lifestyle Village akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cape Quarter Lifestyle Village

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Waterkant, Wes-Kaap

The Charles is ideaal geleë in die hartjie van De Waterkant Village en dis 'n intieme en bekoorlike boetiekhotel. The Charles het 11 kamers, 3 dupleks-kothuise en ’n kafee wat heerlike koffie gedien. Gaste he...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

90 Waterkant Street is 'n vierslaapkamer-eenheid in De Waterkant. Dié eiendom bied slaapplek vir 8 gaste en 'n volledige skoonmaakdiens is ingesluit. Dit is ideaal vir groot groepe of gesinne. Die grondverdieping ...

Vanaf
R3 450
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Hierdie tweeslaapkamerhuisie is geheel en al omskep in 'n moderne, eietydse woning. Die groot oopplan-grondverdieping het lugversorging met houtvloere en in warm weer kan dit vergroot word wanneer 'n mens die glasd...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

De Waterkant Village is 'n kleurvolle en unieke versameling bekoorlike kothuisies. Die kothuisies spog met 'n Europese invloed en is semi-losstaande. Die keisteenstraatjies wat deur hulle loop dateer uit die 1760's....

10% af Aanbod!
VanafR1 600
R1 440
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

De Waterkant Village, is aan die onderkant van die historiese Bo-Kaap en naby die bedrywige V&A Waterfront geleë. Dié plek het homself bevestig as die nuutste en hipermodieuse area. Rockwell Apartment Hotel is in...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
B&B in De Waterkant, Wes-Kaap

Purple House B&B is 'n klein gastehuis in De Waterkant, die deel van sentraal Kaapstad wat meer en meer gewild raak onderbesoekers van reg oor die wêreld. Dit is modern, veilig en het restaurante, winkels en klubs....

Vanaf
R1 224
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Rockwell 312 by CTHA is 'n luukse eenslaapkamer-selfsorgvakansiewoonstel in die bekende Rockwell Hotel (net suites). Dit het 'n groot balkon en uitsigte op die pragtige Tafelberg en boonop is dit net 'n klipgooi van...

Vanaf
R2 660
per nag (plek vir 2)
Hotel in De Waterkant, Wes-Kaap

Rockwell All Suite Hotel & Apartments is in Kaapstad se gonsende middestad, De Waterkant in Groenpunt. Hierdie buurt met sy moderne stedelike atmosfeer word boonop omring deur die pragtige natuurskoon waarvoor Kaaps...

Vanaf
R1 726
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Quayside 1007 by CTHA is 'n moderne selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers wat asemrowende uitsigte op Tafelberg en oor die Moederstad bied. Hierdie pragtige eenheid is in die sentrale gedeelte van De Waterkant Village ...

Vanaf
R1 440
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Rockwell 316 by CTHA is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Kaapstad. Die woonstel is in De Waterkant met al sy puik restaurante en naglewe, net 'n klipgooi van die V&A Waterfront af. Die woonstel het slaapplek vir 2 me...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5601 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za