Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Church Of Scotland Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Church Of Scotland Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Church Of Scotland Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Church Of Scotland Hospital

Vanaf
R1 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Dundee, Dundee Town

The Olive Thrush bied verblyf in die klein dorpie, Dundee wat omring word deur die Biggarsberg. Dié kothuis het slaapplek vir 5 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefa...

Vanaf
R1 493
per nag (plek vir 1)
B&B in Dundee, Dundee Town

The Oval Guesthouse is in die hartjie van Dundee en bied 'n verskeidenheid moderne en suite-kamers vir sakereisigers of vakansiegangers. Dié en suite-kamers het lugversorging en bied slaapplek aan 1 of 2 gaste in ...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
B&B in Dundee, Dundee Sentraal

Penryn B&B is 'n grasieuse ou huis wat sentraal geleë is in Dundee, naby al die geriewe en maklik bereikbaar. Die huis is smaakvol omskep in 'n bekoorlike en gerieflike B&B terwyl die oorspronklike Victoriaanse atm...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dundee, Graigside

Tranquil Guest House is 'n elegante, moderne gastehuis in Dundee in die hartjie van KwaZulu-Natal. Hierdie imposante huis bied grasieuse akkommodasie, hartlike gasvryheid, en uitsonderlike versorging deur die gashee...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dundee, Dundee Town

Arusha Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in Dundee in die hartjie van die Slagveldroete in die noorde van KwaZulu-Natal. Dié lodge is naby die Talana Museum en Dundee se gholfbaan geleë. Die ligging is ideaal vir ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glencoe, Battlefields

Mountain View Guest House is omring deur netjiese grasperke wat grens aan die ruim graslande met 'n pragtige uitsig oor die Biggarsberge. Jy kan omtrent uit elke venster van die grasieuse plaashuis die asemrowende u...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dundee, Graigside

Bellevue Manor Gastehuis is in die skilderagtige vallei van die Biggarsberge in Dundee geleë. Die gastehuis bied slaapplek in 4 kamers en is veral geskik vir 'n paartjie op hul wittebrood. Die kamers het elkeen 'n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dundee, Graigside

Khaya4u is in die dorpie Dundee geleë en word deur die eienaars bestuur. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings. Verblyf word in 6 en suite-kamers gebied w...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR2 000
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

The Gatehouse Cottage skuil op 'n prentjiemooi plaas op die Midlands Meander-roete en bied 'n ontspanne wegbreek in 'n vreedsame omgewing. Die Midlands Meander lok reisigers van die besige N3 af en bestaan uit versk...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR1 500
R1 125
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Brimstone Cottage bied rustige verblyf op 'n prentjiemooi plaas op die Midlands Meander-roete. Die Midlands Meander het heelwat bekoorlike dorpies wat verblyf, trouvenues, restaurante, kafees, plattelandse doendinge...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Ashton Wold Estate: Bluestone Cottage 2 skuil in die gehuggie genaamd Curry's Post in die Midlands Meander. Ons smaakvolle kothuis het slaapplek vir 4 volwassenes in 2 slaapkamers en 'n lieflike uitsig oor die dam....

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Ashton Wold Estate: Bluestone Cottage 1 is Currys Post, 'n rustige klein dorpie in die Midlands Meander. Dié sonderlinge kothuis bied 'n pragtige uitsig oor die dam. Dit het 2 slaapkamers en slaapplek vir 4 gaste....

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Thyme Out Accommodation is in Natal se Middellande in die hartjie van Currys Post geleë en spog met manjifieke uitsigte oor die Karkloof. Die eenheid is op ’n residensiële perseel geleë. Dit het 2 slaapkamers ...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mooi River, KwaZulu-Natal

Wild Berry Guest Farm is 'n gasteplasie in die Middellande met 'n uitsig op Giant's Castle. Dis ideaal as jy uit die stad wil ontsnap. Daar is 1 dubbelkamer, 2 gesinskothuise en 1 2-enkelbedkamer. Elke eenheid het ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R3 500
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Estcourt, KwaZulu-Natal

Die stilte van die plaaslewe laat 'n mens opnuut besef, hoe wonderlik die eenvoudige natuurlewe met sy kalmerende geluide van kloekende henne en hul kuikens, die geblêr van bokke en skape en die getjirp van voëlt...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 61 tot 75 van 337 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za