Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Church Of Scotland Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Church Of Scotland Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Church Of Scotland Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Church Of Scotland Hospital

Vanaf
R1 996
per nag (plek vir 6)
Lodge in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Rockwood Lodges nooi jou uit na die inheemse woude van die private Karkloof Natuurreservaat en die vrugbare vlaktes van Spitzkopplaas in Howick. Die lodge het 4 eenhede met slaapplek vir 24 gaste. Rook is verbode ...

Vanaf
R1 130
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladysmith, Battlefields

By Nauntons is ons trots daarop dat ons ons gaste bederf en hulle die ideale tuiste weg van die huis kan bied. Ons landgoed is 2 km buite Ladysmith in KwaZulu-Natal. Daar is 10 en suite-slaapkamers wat elk pragtig g...

Vanaf
R1 445
per nag, vir 2 mense
B&B in Dundee, Battlefields

Sneezewood Farm Bed & Breakfast bied modieuse verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers 5 minute se ry vanaf Dundee in Noordelike KwaZulu-Natal. Dis op 'n plaas geleë en gaste kan die rustige omgewing, oop spasi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Old Pine and Evergreen Cabins is op 'n 78 hektaar-plaas in die Karkloof geleë en is sowat 22 km van Howick af. Daar is 'n digte, inheemse bos teen die berg en die voorkant van die huis het uitsigte oor die vallei. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 325
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ladysmith, Battlefields

The Royal Hotel, Ladysmith is in Ladysmith se middedorp geleë. Dié hotel bied gerieflike verblyf aan vakansiegangers en sakereisigers. Daar is 4 suites, 5 gesinsuites en 45 dubbelkamers wat individueel versier is...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Ladysmith, Egerton

Convent Hill Lodge bied B&B-verblyf en is in Ladysmith in KwaZulu-Natal geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die stad se gejaag af. Die akkommodasie by Convent Hill Lodge bes...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ladysmith, Egerton

Boer en Brit Self Catering is in Ladysmith geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir vakansiegangers, kontrakteurs en sakereisigers. Ons is 'n gerieflike halfpadpunt tussen die Vrystaat, Gauteng, Mpumalanga en...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ladysmith, Battlefields

Donga La Boutique Hotel is 'n boetiekhotel in die hartjie van Ladismith in KwaZulu-Natal. Dié boetiekhotel spog met pasgemaakte afwerkings met gedempte kleure wat wat 'n kalm, geordende en ontspanne gevoel skep. D...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Trogon's Rest is 'n rustige selfsorgkothuis, aan die rand van die asemrowende Karkloof-woud, ongeveer 25 km van Howick af. Dit is 'n paradys met rustieke bospaadjies om te verken, vrylopende bosbokke en duikers, 'n ...

Vanaf
R925
per nag, vir 2 mense
Lodge in Ladysmith, Battlefields

Platrand Lodge is 'n wildplaas wat ten volle omhein is en 3,680 hektaar groot is in Fourie's Kraal, in 'n Malaria-vrye area net 5 km vanaf Ladysmith in KwaZulu-Natal. Die lodge is 13 km vanaf die N2, 2 ure vanaf Dur...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ladysmith, Egerton

Memra Guest House is in 'n veilige woonbuurt in Ladysmith geleë. Hierdie gastehuis is ideaal vir sake- en vakansiereisigers en word hoog aanbeveel deur die AA. Ons het 6 gerieflike kamers met en suite-badkamers. ...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladysmith, Egerton

Farquhar Lodge is in Sentraal Ladysmith, in 'n pragtige woudagtige tuin geleë. Die lodge bied maklike toegang tot die oorlogslagvelde, die Drankensberge en die Groot 5 by die Nambiti Wildreservaat. Akkommodasie i...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Thistledown Country House is bekend vir sy gasvryheid, gerieflike verblyf en fynproewersetes. Dié opgeknapte plaashuis is in 1937 gebou en is in die inheemse Karkloof-woud geleë, die tweede grootste woud in Suid-A...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Lodge in Estcourt, Battlefields

Blue Haze Country Lodge is 'n luukse gaste lodge geleë in 'n pragtige tuin met 'n uitsig op 'n berg- en meerlandksap op die oewer van die Wagendriftdam. Hierdie dam lê tussen die voetheuwels van die Drakensberge, ...

Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladysmith, Egerton

Gerieflike, goed toegeruste akkommodasie waar jy 'n rustige nag sal geniet. Ervaar 'n regte huis weg van huis gevoel waar jy vriendskappe binne 'n paar uur sal vorm. Al die kamers het lugversorging en sy eie DStv-de...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 31 tot 45 van 337 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za