Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Clanwilliam Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Clanwilliam Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clanwilliam Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Clanwilliam Hospital

Vanaf
R3 150
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Bovlei Guest Farm is 10 km van Clanwilliam in die Sederberge geleë. Die pragtige omgewing bied toegang tot staproetes, rotsklim, bergroetes, voëlkyk, blomseisoen-skoonheid en ontspanne dae op die ruim plaaswerf. ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Rondegat Cottages is op 'n sitrusplaas langs die Clanwilliamdam geleë, wat gewild is vir watersport en visvang. Daar is 'n 14 km lange grondpad vanaf die N7 tot by die kothuise. Verblyf is beskikbaar in goed toege...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Lebanon Citrus Holiday Farm is 'n stil en rustige vakansieplaas wat reg teen die Clanwilliamdam se water geleë is wanneer die dam vol is. Gaste kan waterski, baarshengel of bootry op die dam. Die plaas is ook perfe...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Krakadouw Cottages bied selfsorgverblyf op Dwarsrivier Plaas omtrent 13 km van Clanwilliam af. Die plaas is aan die voet van die majestueuse Krakadouwpieke geleë en word omring deur die pragtige Sederberge. Krakado...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

De Pakhuys skuil in die skilderagtige Agter-Pakhuisvallei, 26 km vanaf Clanwilliam op pad na die historiese dorpie Wuppertal. Dié plaas behoort aan die Kruger- en Botha-families en bied gehalteverblyf die avonturie...

Vanaf
R160
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Kleinfonteinplaas bied gerieflike selfsorgverblyf en is geleë in die noordelike Cederberge, aan die voet van die oostekant van die Pakhuispas. Kleinfontein kan maklik bereik word met 'n gewone sedanvoertuig en is 3...

Vanaf
R3 950
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Skimmelberg Getaway is 'n opgeknapte selfsorgplaashuis wat in 1990 opgerig is. Die huis is op 'n werkende rooibos-, boegoe- en sitrusplaas tussen Citrusdal en Clanwilliam geleë. Dit is 'n wonderlike wegbreekplek vi...

Vanaf
R630
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Weskus

Elandsberg bied selfsorgwoonstelle met lugversorging in ‘n stil en veilige vallei op ‘n Rooibostee-landgoed in die hartjie van die ryk Sederberg-plantlewe. Hierdie area is wêreldbekend vir die veldblomskouspel ...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Weskus

Hawerland is op 'n plaas in die Graafwater-area tussen Clanwilliam en Lambertsbaai. Ons bied topgehalte-verblyf, ideaal vir 'n sorgelose wegbreek in die natuur. Die eenhede het nie elektrisiteit nie, so dit is perfe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sederberg, Weskus

Neels in Rocklands is op die plaas Lorraine in die noordelike Sederberge geleë. Die opstal is 35 km vanaf Clanwilliam op die R364 en net 5 km vanaf Travellers Rest padstal en die Sevilla rotskunsroete. Die eienaa...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sederberg, Weskus

Lylius Cottage is 'n klein en knus selfsorgkothuis op 'n organiese rooibos- en boegoe-plaas aan die voet van die majestueuse Sederberge geleë. Dit is ideaal vir 'n gesin, vriende of 'n paartjie wat op soek is na 'n...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sederberg, Wes-Kaap

Biedouw Vallei Wegbreek is op die oewer van die Biedouwrivier geleë. Verblyf word in 4 chalets en 'n vierslaapkamerhuis, die Kliphuis, aangebied. Elke chalet beskik oor 'n oopplan-kombuis en -sitarea, 2 slaapkamer...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Hotel in Clanwilliam, Weskus

Graafwater Hotel is langs die R364 in 'n klein dorpie Graafwater, tussen Lambertsbaai en Clanwilliam, geleë. Verblyf by Graafwater Hotel beskik oor 2 opsies. Dié kamers is elkeen uniek ingerig en het of 'n dubbel...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Citrusdal, Sederberg

Ukholo Lodge is op 'n lemoenplaas, 20 km van Citrusdal af, geleë. Ukholo word omring deur lemoenboorde en fynbos en bied verder geleentheid vir swem in rivierpoele, visvang, rotskuns, sonsondergangritte in die berg...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Citrusdal, Sederberg

Die Marcuskraal Chalets is op 'n sitrusplaas in die hartjie van die Olifantsriviervallei geleë. Met tariewe wat gemik is op die plaaslike mark, bied Marcuskraal 'n bekostigbare naweekwegbreek vir persone wat die pr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 31 tot 45 van 399 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za