Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Clanwilliam Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Clanwilliam Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clanwilliam Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Clanwilliam Hospital

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vanrhynsdorp, Weskus

Maskam Gasteplaas is 6 km vanaf die N7 op die roete tussen die Kaap en Namibië geleë en is net 10 km vanaf Vanrhynsdorp. Dit is die ideale plek vir reisigers op die N7-hoofroete, sakelui in die gebied, toeriste om...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Arendzicht se woonstelle bied 'n panoramiese uitsig oor die Atlantiese Oseaan en is naby die strand geleë. Lambertsbaai is die ideale plek om te seil, branderplank te ry, vis te vang en seilplank te ry. Dié kusdor...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Lekker Weskus is op die strandfront in Lambertsbaai geleë. Die dorp is bekend vir die Weskusblomme wat van Julie tot Desember blom. Die woonstel is op die onderste verdieping en dit bied slaapplek vir 4 gaste. Di...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Penguinstraat 11 is 'n vakansiehuis wat in die skilderagtige dorpie Lambertsbaai, aan die Kaapse Weskus, geleë is. Die huis bied 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n toesluitmotor...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
B&B in Lambertsbaai, Weskus

@The Bay Guest Villa is in Lambertsbaai geleë - 'n klein vissersdorp in die Wes-Kaap sowat 280 km van Kaapstad af. Die kusdorp is baie gewild vir sy strande, wild en kreef. Dis die perfekte wegbreek-bestemming vir ...

Vanaf
R980
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Lekke Ekke is 'n selfsorghuis wat in Lambertsbaai, net 50 m van die strand af, geleë is. Dis teen die Weskus naby aan Clanwilliam en net 2½ ure se ry van Kaapstad af. Lambertsbaai is welbekend vir die Muisbosskerm...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Aan't See House and Apartment is in die rustige kusdorpie Lambertsbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis en 'n eenslaapkamerwoonstel. Die huis en die woonstel het pragtige see-uitsig...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Seester Accommodation is 'n ruim dubbelverdiepinghuis wat teen die strand in die vissersdorpie Lambertsbaai geleë is. Hierdie selfsorghuis kan 6 mense gerieflik akkommodeer. Gaste kan die klank van die see van hul ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Bougain Villa is in die bekoorlike kusdorpie Lambertsbaai, teen die Weskus, geleë. Lambertsbaai is 60 km van Clanwilliam af en 2 en 'n half ure van Kaapstad af. Die eenheid bied gerieflike en kwaliteit-verblyf vir ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Bay Plaza bied selfsorgverblyf in die kusdorpie genaamd Lambertsbaai. Gaste wat hier tuisgaan kan hoor hoe die branders teen die rotse breek en die seemeeue teen die blou hemel krys. Ons bied verblyf in 4 eenhede. ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Sybillestraat 36 is stapafstand van die strand af en is ideaal vir 'n gesin van 4. Dié huis bestaan uit 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis, woonkamer, en daar is 'n binnebraai, 'n motorhuis en 'n motorafdak. Een ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Villa @ The Bay is in die klein vissersdorpie Lambertsbaai geleë. Dit is ideaal geleë en is net 'n klipgooi van die strand af. Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers is gemeubi...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Citrusdal, Sederberg

Cederkloof Botanical Retreat vorm deel van 'n produserende plaas 8 km vanaf Citrusdal. Dit het 'n stil en rustige ligging in 'n pragtige vallei langs 'n wildernisarea. Dié wegbreekplek is in 'n breë vallei tussen ...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Lazy Days Apartments - Lambertsbaai is 'n huis teen die see in die bekoorlike kusdorpie Lambertsbaai aan die Kaapse Weskus. Die huis is net 'n klein entjie se stap vanaf die strand en bied lieflike uitsigte oor die ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Breathe Inn is naby die strand Malkopbaai in Lambertsbaai aan die Weskus geleë. Die eiendom bied 'n ononderbroke uitsig oor die see en is net 100 m van 'n getypoel af. Daar is 4 selfsorg-eenhede. 2 van die eenhede...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Lamberts on the Bay is in die klein Weskus-vissersdorpie Lambertsbaai. Die woonstel is op die eiendom van die eienaar, maar het 'n privaat ingang. Die woonstel op die grondverdieping het slaapplek vir tot 2 gaste e...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Waterfront is in Lambertsbaai en bied gehalteverblyf 30 m van die strand af. Dié houthuis skep 'n unieke, rustige atmosfeer. Gaste kan deur die Weskus Fynbosreservaat tot op die veilige strand stap. Die verblyf be...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Seemeeu is 'n selfsorghuis vir 4 met pratige see-uitsigte in Lambertsbaai. Dié huis het 'n stoep met 'n see-uitsig, 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkam...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Sybille Self-Catering Accommodation is in die hartjie van die bekoorlike kusdorpie Lambertsbaai geleë wat net 'n uur en 'n half se ry vanaf Kaapstad is. Die ruwe Weskus en die golwende branders wat op Lambertsbaai ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Lambert's Bay Seafront bied verblyf in die stil deel van Lambertsbaai. Geniet die klanke van die branders wat teen die rotse breek of die seemeeue se krete waar hulle die lugruim patrolleer. Ons bied verblyf in 3 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 121 tot 140 van 399 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za