Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Clifton Fourth Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Clifton Fourth Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clifton Fourth Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Clifton Fourth Beach

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Beachfront Bantry Bay Apartment is in die veilige Prince Edward Mansions-kompleks in Kusweg in Bantrybaai. Hierdie woonstel bied 'n ruim en elegante wegbreek vir lang- en kortverblyf. Die gebou is ideaal geleë naby...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Bradway Apartment 1 is in Seepunt, Kaapstad geleë en is 'n moderne selfsorgwoonstel vir 6 gaste, net 300 m van die Seepunt-promenade en Sunset-strand af. Die ruim duplekswoonstel het 3 en suite-slaapkamers, 'n mod...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Bradway Apartment 2 is in Seepunt, Kaapstad geleë en is 'n moderne selfsorgwoonstel vir 6 gaste, net 300 m van die Seepunt-promenade en Sunset-strand af. Die ruim duplekswoonstel het 3 en suite-slaapkamers, 'n mod...

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

501 The Cosmopolitan is 'n moderne, gerieflike en smaakvol versierde selfsorg-ateljeewoonstel in die veilige Cosmopolitan-kompleks in Seepunt op die grens van Bantrybaai en naby die Seepunt-promenade. Die Cosmopolit...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Victoria's Cove is 'n selfsorgwoonstel met interieur wat 'n strandgevoel weergee. Dit is in die hartjie van Bakoven en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind op die slaapbank in die woonkamer. Victoria's Cove...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Heart of the Cape is 'n lugtige en moderne selfsorgwoonstel in die veilige TenonQ-kompleks in Seepunt. Die kompleks is naby winkels, restaurante, Seepunt-promenade en die V&A Waterfront. Die woonstel is ideaal vir l...

Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Ravensteyn is 'n selfsorg-villa in Kampsbaai, in Kaapstad. Die eiendom is 2 km van die strand af, waar daar restaurante, kroeë en winkels is om te besoek. Die verblyf het verskillende verdiepings en slaapplek vir ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Quendon C9 is ‘n selfsorgwoonstel in ‘n luukse woonstelblok langs Seepunt se hoofweg waar kroeë, restaurante, winkels en banke te vinde is. Dié moderne woonstel het slaapplek vir 3 en beskik oor 1 kamer, 1 ba...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Quendon D1 is in Seepunt in Kaapstad wat bekend is vir sy prentjiemooi roetes, strande, wynproegeleenthede, branderplankry, voetslaanroetes, en ikoniese besienswaardighede soos die Seepunt-promenade, Sea Point Pavil...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Houghton Hues is in Bakoven, Kaapstad geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die hoofhuis beskik oor 2 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 10 - Wys 91 tot 100 van 4948 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za