Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Clifton Fourth Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Clifton Fourth Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clifton Fourth Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Clifton Fourth Beach

Vanaf
R4 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Upper Gardens, Wes-Kaap

129 on Kloof Nek is in die luukse woonbuurt Higgovale direk teen die voet van Tafelberg geleë en dit het 'n asemrowende uitsig oor die stad en die hawe. Hierdie elegante, stylvolle gastehuis bied selfsorgverblyf in...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 500
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Atlantic Apartment with Bantry Bay Seaviews bied selfsorgverblyf naby die strand en pawiljoen op die grens van Bantry Bay en Seepunt in Kaapstad. Die woonstel is volledig gemeubileer en het 2 slaapkamers en 2 badka...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kampsbaai, Wes-Kaap

Beta Beach Guest House bied gerieflike gastehuisverblyf in ’n lieflike huis in Bakoven, slegs 16 minute se stap na Kampsbaai en die promenade met verskeie winkels, restaurante en kroeë. Die gastehuis is vernoem n...

Vanaf
R3 525
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Ocaso is in Seepunt en is ’n drieslaapkamerwoonstel met uitsigte oor die Atlantiese Oseaan. Die woonstel se sentrale ligging maak dit die ideale basis vanwaar gaste die stad se vernaamste besienswaardighede kan ve...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Beta Villa is 'n selfsorghuis in die luukse Bakoven in Kaapstad. Dié villa spog met direkte en privaat toegang tot die strand en is ook net 1,3 km vanaf Kampsbaaistrand. Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan...

Vanaf
R1 299
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Latitude Aparthotel is in die kosmopolitaanse voorstad Seepunt geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne woonstel met 'n uitsig oor die see en stad. Die gebou is net 1,4 km van die Seepunt-promenade a...

Vanaf
R3 967
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

The Peninsula All-Suite Hotel is 'n elegante seefronthotel in Seepunt, 'n luukse voorstad tussen die Atlantiese Oseaan en Seinheuwel. Gaste kan luukse verblyf met uitstekende diens op Kaapstad se Platinum Myl verwag...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Beachfront Bantry Bay Apartment is in die veilige Prince Edward Mansions-kompleks in Kusweg in Bantrybaai. Hierdie woonstel bied 'n ruim en elegante wegbreek vir lang- en kortverblyf. Die gebou is ideaal geleë naby...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Bradway Apartment 1 is in Seepunt, Kaapstad geleë en is 'n moderne selfsorgwoonstel vir 6 gaste, net 300 m van die Seepunt-promenade en Sunset-strand af. Die ruim duplekswoonstel het 3 en suite-slaapkamers, 'n mod...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Bradway Apartment 2 is in Seepunt, Kaapstad geleë en is 'n moderne selfsorgwoonstel vir 6 gaste, net 300 m van die Seepunt-promenade en Sunset-strand af. Die ruim duplekswoonstel het 3 en suite-slaapkamers, 'n mod...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90 van 4913 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za