Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cobble Walk Mall besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cobble Walk Mall.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cobble Walk Mall akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cobble Walk Mall

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 290
R1 097
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Modern Durbanville Self-catering Villa is in 'n veilige kompleks in Sonstraal Heights, Kaapstad, en is die ideale basis vanwaar besienswaardighede in die omliggende area besoek kan word. Hierdie woonstel op die gr...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Happiness Gastehuis is in Durbanville, Kaapstad en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of sakereisigers. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel het 1 ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R765
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Durbanville Akkommodasie is in Sontraal Heights in Durbanville geleë en bied 3 lieflike selfsorg-eenhede. Al die eenhede is op dieselfde perseel geleë, maar is apart van mekaar en is totaal privaat met hul eie ap...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Dayspring Villas is 'n lieflike meenthuis met slaapplek vir 8 gaste in Durbanville. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tw...

Spesiale Aanbod!
VanafR1 265
R949
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

African Palm Cottages and Guesthouse bied selfsorgverblyf in 'n rustige woonbuurt in Durbanville. Die kothuisies is 'n ideale basis om Valsbaai, Stellenbosch, Franschhoek, Kaapstad en Tafelberg te verken. Die gebied...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 010
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durbanville, Wes-Kaap

Dilisca Guesthouse is 'n lieflike 4 ster-gastehuis in Durbanville, Kaapstad. Gaste kan kies uit 1 van die 13 individueel versierde kamers: Standaardkamers, Luukse Kamers, Selfsorgkamers, Gesinskamers en Executive-ka...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR550
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Wine Country Cottage is 2 selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel in Durbanville. Dit is ideaal vir 'n paartjie op een persoon op soek na gemaklike oornagverblyf naby verskeie besienswaardighede in die Noordelike...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Afri-Khaya is 'n selfsorg-eenheid in 'n gesogte en stil area in die hartjie van Kaapstad se Noordelike Voorstede. Afri-Khaya bied 'n privaat tuin en groot swembad, asook 'n eie ingang voor en agter. Dié ruim eensl...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Brackenfell, Wes-Kaap

Shabby Shiq Room with a view is baie sentraal in die Noordelike Voorstede naby aan die N1, Cape Gate Mall en die nuwe Cape Gate Hospitaal geleë. Die B&B is in die veilige Klenbron Estate. Die kamer is baie ruim en...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Durbanville, Wes-Kaap

@ 7 PillarsBnB is 'n bekoorlike B&B in Durbanville. Dis naby bekende Durbanville-wynplase en net 'n entjie se ry van die middestad af geleë. Verblyf word in 3 stylvolle eenhede langs die hoofhuis aangebied: Merlot...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

DCS Self-catering Accommodation Cape Gate is ’n moderne woonstel op die grondverdieping en is in ’n veilige landgoed in Durbanville geleë. Die landgoed is 400 m vanaf Cape Gate Mall, Makro en die Cape Gate Hosp...

Vanaf
R2 999
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durbanville, Wes-Kaap

Maison Le Pur Sang bied gerieflike verblyf in Durbanville en is ideaal vir diegene wat Kaapstad en die omliggende wynlande soos Stellenbosch, Paarl en Franschhoek wil verken. Maison Le Pur Sang is die perfekte basis...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR495
R396
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordelike Voorstede, Wes-Kaap

19 op Robyn is in Durbanville, Kaapstad, en bied gehalte-verblyf aan pasiëntbesoekers, sakereisigers en vakansiegangers. Dit is naby talle winkels, restaurante, Cape Gate MediClinic, die N1 en die Kaapse Wynroete. ...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 500
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Casa AYE bied selfsorgverblyf in die Langeberg Ridge-woonbuurt in die noordelike voorstede van Kaapstad. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, Cape Gate MediClinic, die N1 en die Kaapse Wynroete geleë. Die hu...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durbanville, Wes-Kaap

The Willow is 'n gastehuis in die stil buurt, Amanda Glen in Durbanville wat maklike toegang tot verskeie gesogte skole, die Glengarry Winkelsentrum en die N1 bied. The Willow bied verblyf in 3 moderne, helder en ...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Durbanville Verblyf bied gehalteverblyf in Durbanville. Dié area het winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas-wynroete. Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4. Die hoofslaa...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Noordelike Voorstede, Wes-Kaap

Casa Cody bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in ’n stil woonbuurt van Durbanville, ’n voorstad van Kaapstad. Dié voorstad spog met uitstekende winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en ’n w...

Vanaf
R1 090
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Elephant’s Heart 2 is 'n gerieflike woonstel vir 2 in Langeberg Glen, Kaapstad. Die woonstel is op die eerste verdieping en het 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

@ Anina's Place beskik oor 'n tuinkothuis wat oornagverblyf in Durbanville, Kaapstad bied. Dié area bied winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en ‘n wêreldklas-wynroete. @ Anina's Place het slaapplek vir...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

At Rebecca's is in De Tuine in Vredekloof in Kaapstad se noordelike voorstede. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel is op 'n residensiële eiendom, beskik oor 2 s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20 van 5079 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za