Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Collegiate Girls' High School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Collegiate Girls' High School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Collegiate Girls' High School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Collegiate Girls' High School

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parsonsheuwel, Port Elizabeth

24 on Hartley is in Greenacres in Port Elizabeth geleë en is stapafstand vanaf Greenacres Shopping Centre. Dit is een van die grootste stede reg aan die einde van die skilderagtige Tuinroete. 24 on Hartley bied sty...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parsonsheuwel, Port Elizabeth

Eden Road Guest Suites is in die rustige en boomryke voorstad Glendinningvale in die hartjie van Port Elizabeth geleë, net 2 km vanaf Port Elizabeth se middestad en stapafstand vanaf Grey School en Collegiate Girls...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parsonsheuwel, Port Elizabeth

Port Elizabeth Guest House is naby Greenacres, Newton Park en die Nelson Mandela-sokkerstadion geleë. Ons bied warm, vriendelike gasvryheid in 'n luukse omgewing. PE Gastehuis is slegs 6 tot 7 km vanaf Port Elizabe...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
B&B in Parsonsheuwel, Port Elizabeth

Sunnyside Guesthouse is geleë in Parsons Hill in die Greenacre-area in Port Elizabeth. Ons het een- en tweeslaapkamer-eenhede met selfsorg-geriewe en 'n swembad en braaigeriewe is beskikbaar op die perseel. B&B o...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Parsonsheuwel

Ascot Place is in Greenacres, die sentrale, boomryke woonbuurt in Port Elizabeth geleë. Dit is net 6 minute van die Nelson Mandela Bay Stadion, 3 minute van Greenacres se winkelsentrum en 11 minute van die hoofstra...

Vanaf
R510
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Parsonsheuwel

A&A Guesthouse is langs 'n gholfbaan geleë, naby aan 'n winkelsentrum en binne kort ry-afstand van die strand. Die gastehuis is rolstoelvriendelik, bied 'n binnenshuise verhitte swembad en 'n gimnasium. Ons bied ...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parsonsheuwel, Port Elizabeth

Island Way Villa is 'n manjifieke, moderne woning op die hoogste randjie in Port Elizabeth met 180°-uitsigte oor die see en 'n heerlike gevoel van rustigheid in die aand. Die villa bied 4 eenhede en elke slaapkame...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Mount Croix, Parsonsheuwel

Windermere Garden Flat is op die eienaar se perseel in Port Elizabeth geleë. Dié woonstel is in die Oos-Kaap aan die einde van die Tuinroete, langs Algoabaai en spog met een van die land se grootste hawes. Besoeke...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Ingleton Lodge is gerieflik geleë in Mill Park in Port Elizabeth. Dié huis bied gerieflike verblyf in smaakvolle kamers. Die oorspronklike Oregon-vloere en pragtige blokkiesplafon is met sorg gerestoureer om 'n ha...

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mount Croix, Port Elizabeth

Lodge On Munro is gerieflik geleë in 'n stil voorstad naby Grey, Collegiate en ander skole. Dit is net 5 minute se ry vanaf Greenacres-winkelsentrum, hospitale, die stadion en net 7 km van die lughawe en hoofstrand...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1112 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za