Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Ellis Park Stadium besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Ellis Park Stadium.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ellis Park Stadium akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Ellis Park Stadium

Vanaf
R378
per nag (plek vir 2)
Hotel in Johannesburg SSB, Johannesburg

Businessburg Hotel bied sakpasverblyf in Johannesburg se SSK. Die hotel is ideaal vir gaste wat naby die stad se sake- en ontspanningsgeriewe wil wees. Verblyf word in 43 eenders versierde kamers gebied. Die kamers...

Vanaf
R505
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Johannesburg, Gauteng

Vistaero Apartments - By Live-Easy bied gerieflike selfsorgverblyf in die Vistaero-woonstelkompleks in Berea, Johannesburg. Die area word deur heuwels en parke omring en die ligging bied toegang tot die middestad, E...

Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Kensington, Johannesburg

Spacious Garden Cottage is 'n selfsorgkothuis in 'n privaat tuin op die eienaar se perseel in Jeppestown, Johannesburg. Dis sentraal geleë naby die middestad en omliggende dele soos Maboneng, Eastgate en Bedfordvie...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Johannesburg, Gauteng

GL Cottages bied 21 en suite-kamers, sommige daarvan is klipkothuise met grasdakke. Ons is ideaal geleë in Observatory in Johannesburg. Elke kamer het sy eie tema, van 'n Afrika-tema tot 'n eenvoudige Engelse tema...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Hotel in Johannesburg SSB, Gauteng

The Reef Hotel is in Johannesburg se middestad geleë. Dié hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike vakansie- of sakeverblyf. The Reef Hotel se 120 kamers is smaakvol versier. Elke kamer het 1 dubbe...

Vanaf
R630
per nag (plek vir 1)
Rugsakreisigerslosies in Braamfontein, Johannesburg

Once in Joburg rugsakreisiger- en B&B-verblyf in Braamfontein in die hartjie van Johannesburg. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe en doendinge in Johannesburg se mi...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Johannesburg SSB, Johannesburg

Isibaya House is 'n woonstel wat in 'n veilige gebou in die buitewyke van Johannesburg se middestad geleë is. Dié gebou is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe. Dié woonstel beskik oor 'n oopplan-leefarea ...

25% af Aanbod!
VanafR1 400
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newtown, Johannesburg

The Franklin Loft Apartment 1602 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Franklin-gebou in Johannesburg. Die Franklin Solderwoonstelle bied stylvolle en ruim verblyf in 'n privaat en mooi plek. Dit het ook al die geri...

30% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newtown, Johannesburg

The Franklin Loft Apartment 1106 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Franklin-gebou in Johannesburg. Die Franklin Solderwoonstelle bied stylvolle en ruim verblyf in 'n privaat en mooi plek. Dit het ook al die geri...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newtown, Johannesburg

The Franklin Loft Apartment 1513 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Franklin-gebou in Johannesburg. Die Franklin Solderwoonstelle bied stylvolle en ruim verblyf in 'n privaat en mooi plek. Dit het ook al die geri...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2493 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]