Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Mount Nelson Hotel besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Mount Nelson Hotel.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Mount Nelson Hotel akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Mount Nelson Hotel

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hout Bay, Wes-Kaap

Cap Serein Guest House is hoog teen Houtbaai se berghange bo die vissershawe. Die enigste geluide wat jy sal hoor die gekwetter van voëls en, per geleentheid, plonsgeluide in die koidamme. Cap Serein is onlangs in ...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hout Bay, Wes-Kaap

The Tarragon is in die pragtige Houtbaaivallei geleë en spog met onbelemmerde uitsigte oor die vallei en op die berge. Verblyf word in 5 privaat gastekothuise gebied wat elkeen slaapplek vir 2 tot 6 volwassenes he...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hout Bay, Atlantiese Seekus

MRAA Accommodation is op die boonste verdieping van 'n groot huis in Houtbaai. Dié luukse en ruim eenheid bied berg- en vallei-uitsigte. Die woonstel het 3 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste. Elke slaapkamer he...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Blue Views Studios bied selfsorg-ateljeewoonstelle in Kampsbaai in Kaapstad. Die woonstelle is naby die strand, kroeë en restaurante. Verblyf is beskikbaar in 3 individuele woonstelle, elk met 'n oopplan-leefarea,...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hout Bay, Wes-Kaap

Welkom by Chateau Neuf du Cap, 'n klassieke Franse huis teen die hange van die pragtige Houtbaai-vallei agter Tafelberg. Ons ligging is die ideale basis vanwaar Kaapstad se besienswaardighede en die Skiereiland verk...

Vanaf
R3 166
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kampsbaai, Wes-Kaap

South Beach Camps Bay is 'n boetiekhotel wat B&B-verblyf in Kampsbaai, Kaapstad aanbied. Die hotel is oorkant Kampsbaai se getypoel, die strand, restaurante en winkels geleë. Verblyf word in verskeie unieke kamers...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kampsbaai, Bakoven

Atlantic Seaview Loft Apartment bied selfsorgverblyf in Bakoven, 'n bomark-voorstad van Kampsbaai. Die woonstel is ideaal geleë om besienswaardighede in hierdie deel van Kaapstad se Atlantiese kus te verken. Die ...

20% af Langtermyn-verblyf!
VanafR3 999
R3 199
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Lion's View is 'n selfsorg-villa skuil in Kampsbaai, 'n luukse buurt in Kaapstad. Kampsbaai is 'n gewild onder plaaslike en internasionale besoekers en lok veral in die somermaande hordes vakansiegangers wat op soek...

Vanaf
R1 420
per nag, vir 2 mense
B&B in Hout Bay, Wes-Kaap

MooiBaai is 'n plaas wat in 'n bekoorlike gastehuis met outentieke elemente omskep is. Dit is een van die skaars eiendomme in Houtbaai wat nog die tipiese, geskiedkundige Kaaps-Hollandse argitektuur het, wat natuurl...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kampsbaai, Atlantiese Seekus

Royal Boutique Hotel is teen die basis van die Twaalf Apostels-bergreeks in Kampsbaai. Hierdie hotel bied ’n uitsig oor Kampsbaai, die Atlantiese Oseaan en op Leeukop. Hierdie ligging bied direkte toegang tot een ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 3981 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]