Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Mount Nelson Hotel besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Mount Nelson Hotel.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Mount Nelson Hotel akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Mount Nelson Hotel

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R3 705
per nag (plek vir 2)
Hotel in Atlantiese Seekus, Wes-Kaap

Twelve Apostles Hotel and Spa het die meeste ure se sonlig in die Wes-Kaap en spog met die mooiste uitsigte. Dié 5 ster-hotel lê tussen 2 bewareas, naamlik Tafelberg Nasionale Park met die Twaalf Apostels en 'n ma...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Kampsbaai, Wes-Kaap

Fullham voorsien tuiste-weg-van-die-huis-verblyf in Kampsbaai. Gaste kan kies tussen selfsorg- en B&B akkommodasie. Die gastehuis is geleë teen die stil en rustige randjie van die Tafelberg Natuurreservaat en kyk u...

SPAAR 30%
VanafR1 790
R1 253
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kampsbaai, Wes-Kaap

Ocean View House is 'n luukse 4 ster-gastehuis wat in Kaapstad, slegs 1,3 km vanaf Kampsbaai se bekende witsandstrand, die pragtige promenade met sy palmbome, restaurante en kroeë geleë is. Bakoven-strand met sy p...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Twilight Time is 'n lieflike woonstel in Bakoven in Kampsbaai. Dit is net 'n klipgooi van die kristalhelder rotspoele af en bied asemrowende uitsigte oor die see. Die huis het 3 gerieflik ingerigte slaapkamers, 2 ba...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kampsbaai, Wes-Kaap

Villa Atlantica Boutique Guesthouse bied verblyf in Kampsbaai met pragtige strande, mooi uitsigte en toprestaurante. Dis 'n gewilde somerbestemming. Daar is 3 Ocean View-suites en 3 Mountain View-suites, en altesa...

10% af Aanbod!
Vanaf
R2 525
per nag (plek vir 2)
B&B in Kampsbaai, Wes-Kaap

Cape Rose Cottage word deur Pam en Steve bestuur en hulle nooi almal uit om die gasvryheid en luukse verblyf te kom geniet. Dié kothuis is in Kampsbaai geleë en spog met asemrowende panoriese uitsigte oor die Atla...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R935
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Sea Breeze Suite is het 'n tuin wat goed versorg is en is naby die strand en restaurante in die prentjiemooi Kampsbaai. Die woonstel het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Ty Gwyn Villa is 'n selfsorg-villa in Kampsbaai in Kaapstad. Dié eiendom is ideaal geleë en net 'n paar minute se stap vanaf die see, restaurante en kroeë in dié luukse area. Dié ruim villa het 15 trappe na d...

Vanaf
R2 963
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Rocha Villa is 'n luukse selfsorgvilla in Bakoven, Kaapstad. Dié eenheid is 2 km vanaf Kampsbaai se strand, restaurante, kroeë en ongeveer 27 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Dié villa het 'n paar verdi...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 450
R1 233
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Camps Bay Garden Cottage is 'n knus selfsorg-eenheid vir 2 mense in Bakoven met 'n privaat ingang. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Beddegoed en h...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5097 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za