Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Mount Nelson Hotel besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Mount Nelson Hotel.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Mount Nelson Hotel akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Mount Nelson Hotel

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Camps Bay Beach Apartment is 'n onlangs opgeknapte tweeslaapkamerwoonstel wat slegs 'n blok vanaf Kampsbaai se strand geleë is. Gaste kan binne minute op die strand of by winkels en restaurante wees. Daar is 'n g...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 490
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Camps Bay Apartments bied 2 moderne woonstelle en 1 kamer met uitstekende uitsigte in die spoggerige voorstad Kampsbaai in Kaapstad. Die woonstelle is net 400 meter van Kampsbaai se strand af en 2,8 kilometer van Ta...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hout Bay, Wes-Kaap

Kairos Lodge is in Houtbaai en is op 'n perseel van omtrent 1 ha met 'n uitsig op Tafelberg. Dié grasdakkothuis is in die rustige Disa Riviervallei. Verblyf word in 2 aparte eenhede gebied. Die eerste eenheid is o...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Hout Bay, Wes-Kaap

Thulani River Lodge is in Houtbaai, Kaapstad, geleë. Die area is veral bekend vir sy restaurante, kunsvlytmark, wynproe en ikoniese besienswaardighede, soos die World of Birds, Houtbaai-strand en Bay Harbour Market...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Apartments on the Bay is direk op die seefront in Kampsbaai geleë - een van Kaapstad se mees byderwetse voorstede. Apartments on the Bay het 'n swembad, gratis WiFi en verblyf met 'n balkon en 'n uitsig oor die Atl...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Place on the Bay Self-catering bestaan uit selfsorgwoonstelle wat oorkant Kampsbaai se strand in Kaapstad geleë is waar gaste die manjifieke strande van die Atlantiese kus kan ervaar, asemrowende en ongestoorde uit...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Holiday on the Beach Apartment is die perfekte woonstel vir 'n strandvakansie en is in Kampsbaai geleë. Die Kampsbaai-strook is ideaal vir gesinne, strandliefhebbers en toeriste. Die ou, rustieke dekor dra by tot d...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kampsbaai, Wes-Kaap

Fairways on the Bay is 'n kontemporêre gastehuis binne 100 m vanaf Kampsbaai se strand in Kaapstad. Gaste kan vanaf die gastehuis die pragtige strande van die Atlantiese kus en majestueuse uitsig oor die see, op Ta...

Vanaf
R3 490
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kampsbaai, Wes-Kaap

Sea Five Boutique Hotel het 'n perfekte ligging, net 300 m vanaf Kampsbaai, Suid-Afrika se spogstrand. Ons het 7 eksklusiewe en suite-kamers met helder, asemrowende uitsigte oor die see en die berg. Dit is ideaal vi...

40% af Weeksdae!
VanafR1 776
R1 066
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hout Bay, Wes-Kaap

Waterland Lodge is 'n lieflike gastehuis op 'n groot erf aan die oewer van die Houtbaairiver. Waterland Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike en idilliese omgewing vir sakereisigers en vakansiegange...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 3981 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]