Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Hillcrest Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Hillcrest Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hillcrest Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Hillcrest Hospital

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kloof, KranztKloof Nature Reserve

33 on Edwin is 'n oopplan-selfsorgeenheid in Kloof. Dié eenheid bied huislike, ontspannende en rustige verblyf en is ideaal vir werk of vakansie. Gaste kan die uitsig oor die Krantzkloof, pragtige sonsondergange en...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Kloof, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Southey House is gerieflik geleë in Kloof, 'n lowerryke woonbuurt stapafstand vanaf Thomas More College. Ons bied gerieflike B&B-verblyf in en suite-kamers wat smaakvol versier is. Toegang tot die M13 is vinnig en ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Pinetown, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Pinetown Lala Land is geleë in Manors, Pinetown. Al 4 slaapkamers het en suite­-badkamers en privaat ingange. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-­bed en is toegerus met 'n TV met sekere DStv­-kanale, lugverso...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kloof, KranztKloof Nature Reserve

35 on Fairview is in die lowerryke, luukse woonbuurt Kloof in die omliggende Durban-omgewing geleë. Die blyplek is naby verskeie restaurante, winkels en die M13, so dit is perfek vir sakereisigers of vakansieganger...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR6 000
R5 400
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Kloof, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Forest Dream House bied selfsorgverblyf en is in die prentjiemooi Forest Hill-area in Kloof geleë. Dié eiendom is sowat 35 km van Durban af. Die dubbelverdiepingvakansiehuis beskik oor 6 slaapkamers met lugversor...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kloof, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Hot Buttered Toast is 'n selfsorgwoonstel wat in die hartjie van die pragtige en welige Forest Hills geleë is. Die woonstel is op die tweede vloer en spog met die mooiste uitsig van die Krantzkloof-natuurreservaat ...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R840
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pinetown, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Bed and Breakfast at Thrush Nest Pinetown is tussen Kloof en Pinetown in Manors. Dié B&B word deur natuurskoon en rustigheid omring en is ideaal vir 'n vakansie of oornagverblyf. Verblyf word in 3 dubbelkamers en ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Waterfall, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Hilltop in Crestview bied B&B in Crestview sowat 10 km vanaf Hillcrest-sentraal. Die lodge is net 'n entjie se ry vanaf die Watercrest Mall, Krantzkloof Natuurreservaat en Cotswold Downs Golf & Country Estate. Verb...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pinetown, Ashley

Cul-de-Sac bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplanwoonstel op 'n residensiële eiendom waarop die eienaars woon. Dié eiendom is in Pinetown, 3,2 km vanaf die Westgate Industriële Park en 20 km vanaf Durban. ...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
B&B in Kloof, KranztKloof Nature Reserve

Bizafrika Guest Lodge & Conferencing is in die pragtige Vallei van 'n Duisend Heuwels geleë. Dit het 'n stil en rustige ligging, maar is tog net 5 minute van die hoofweg af, 20 minute van Durban af en 35 minute van...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 2104 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za