Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy KZN Military Tattoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby KZN Military Tattoo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van KZN Military Tattoo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby KZN Military Tattoo

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Hotel in Windermere, Morningside

Grange Gardens Hotel is in Durban geleë, net 1,4 km van Kings Park Stadion af. Die hotel spog met 'n buiteswembad en 'n terras met 'n uitsig oor die stad. Gaste kan sommer by die hotel se restaurant eet en hulle he...

Vanaf
R1 694
per nag (plek vir 2)
Hotel in Durban SSB, North Beach

Blue Waters Hotel is in Durban, KZN, 'n skulpgooi van die strand af en direk oorkant die Suncoast casino geleë. Hierdie area is bekend vir sy goue strande, winkelsentrums, kunsvlyt, straatbasaars en is 'n gewilde p...

SPAAR 30%
VanafR1 400
R980
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in North Beach, Durban SSB

North Beach Durban Holiday Apartment bied lieflike verblyf in Durban se North Beach-omgewing. Dit is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na verblyf waar hulle lekker kan ontspan. Die woonstel het...

SPAAR 30%
VanafR1 450
R1 015
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in North Beach, Durban SSB

North Beach Durban Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks aan Durban se Noordkus-area. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan die strand en 'n verskeidenheid geriewe. Die...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside, Berea

BON Hotel 64 on Gordon is 'n intieme hotel in Morningside. Die hotel is in 'n stil, privaat straat, lekker naby Florida-straat met al sy sake- en kuierplekke. Hotel 64 on Gordon bied 23 standaard dubbel- en 2-enkel...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in North Beach, Durban SSB

39 Summer Sands Durban Beachfront is 'n selfsorgwoonstel naby Durban se strandfront. Dié hawestad is bekend vir sy Afrika-, Indiese- en koloniale invloede. Die seefront promenade is opgeknap vir die 2010 Wêreldbek...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Berea, Morningside

Rapson Gardens is 'n ruim selfsorghuis vir 7 gaste in Morningside. Dié dubbelverdiepinghuis het lugversorging en 4 slaapkamers wat badkamers deel. Die badkamers het baddens en storte. Twee van die kamers het elk ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Morningside, Berea

Sommersby Bed & Breakfast is ideaal geleë in Morningside, direk oorkant die Windermere winkelsentrum waar daar 'n internetkafee, winkels soos Checkers, Milady's, Clicks en banke soos ABSA, Strandardbank en NBS-takk...

Vanaf
R1 850
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside, Berea

The Saint James on Venice is in die boomryke Morningside, Durban geleë. Dié luukse boetiekgastehuis is die ideale basis vanwaar jy die stad en omgewing kan verken. St James is 'n Moslemdorpie met 'n heerlike resta...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Rugsakreisigerslosies in Morningside, Berea

Soul House bied luukse rugsakreisigerslosies in Morningside in Durban en is geskik vir oornagverblyf. Ons is ideaal geleë, lekker naby 'n rits geriewe en besienswaardighede. Verblyf by Soul House word gebied in 2 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1919 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]