Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Lion's Head besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Lion's Head.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lion's Head akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Lion's Head

Vanaf
R15 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fresnaye, Wes-Kaap

Villa Arcadia is op die grens tussen Fresnaye en Bantrybaai in die spoggerige Arcadia-straat geleë. Die villa bied asemrowende, panoramiese uitsigte oor die see, stad en berge en dit is gerieflik na aan die strande...

Vanaf
R93 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Fresnaye, Wes-Kaap

Sea Lion is 'n pragtige, luukse huis in Fresnaye, 'n welvarende woonbuurt in Kaapstad tussen Seinheuwel en Seepunt. Sea Lion is op die rand van die Leeukop Natuurreservaat geleë met 'n pragtige uitsig oor die Atlan...

Vanaf
R11 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Fresnaye, Wes-Kaap

Head Road Home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike drieverdiepinghuis bo in Fresnaye. Gaste kan asemrowende see-uitsigte van oral in die huis geniet. Dié huis beskik oor 4 en suite-kamers en het slaappl...

Vanaf
R11 000
per nag (plek vir 2)
Hotel in Clifton, Wes-Kaap

21 Nettleton is 'n luukse boetiekhotel wat B&B-verblyf bied en in die luukse Clifton in Kaapstad geleë is. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na ' luukse oornagstop op na verskeie besienswaardighede aan die Atlant...

Vanaf
R32 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Anassa is 'n luukse villa in die eksklusiewe enklawe van Clifton. Dié villa bied 'n asemrowende uitsig oor die Atlantiese Oseaan en 'n fantastiese ligging wat toegang bied tot Clifton en Kampsbaai se pragtige stran...

Vanaf
R80 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Pentagon is 'n luukse villa in die welvarende woonbuurt, Clifton. Dié villa is deur 'n bekende argiteksfirma ontwerp, is privaat en stil, het gevorderde sekuriteit en bied onbelemmerde see-uitsigte en 'n luukse ont...

Vanaf
R110 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Beyond is 'n luukse villa in die gesogte kusbuurt Clifton met 'n asemrowende uitsig oor die Atlantiese Oseaan en op die berge. Die villa bied fantastiese leefareas binne en buite, asook 6 slaapkamers, en is uitsteke...

Vanaf
R175 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Nettleton House bied selfsorgverblyf in 'n treffende, aardse, ligte en ongekunstelde huis in die vooraanstaande woonbuurt, Clifton. Die huis se asemrowende uitsig van Clifton, die Twelve Apostles-bergreeks en Atlant...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

7A Clifton Steps is 'n pragtige selfsorgwoonstel met twee slaapkamers op Clifton Steps. Hierdie juweel van 'n plekkie bied ruim akkommodasie in 2 slaapkamers, en beskik oor 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea wat oop...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fresnaye, Wes-Kaap

2 Avenue Deauville is 'n bekoorlike selfsorg-ateljee wat aan die hoofhuis vas is. Dit beskik egter oor 'n privaat ingang en is in Upper Fresnaye geleë. Die ateljee bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5474 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]