Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Oribi Gorge Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Oribi Gorge Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oribi Gorge Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Oribi Gorge Nature Reserve

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Oribi Gorge Natuurreservaat, KwaZulu-Natal

Silverstreams Lodge and Cottages bied 'n heerlike toevlug op die punt van Oribi-kloof. Daar is selfs wild wat vanaf die aangrensende plase gewaar kan word. Daar is 2 selfsorg-eenhede, en elkeen het 'n pragtige uit...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Oribi Gorge Natuurreservaat, KwaZulu-Natal

Beechwood Cottage, is in Oribi Gorge op die KZN Suidkus geleë en is 'n pragtige tuinkothuis op 'n werkende suikerrietplaas. Dit is 'n moderne, goed toegeruste kothuis in 'n rustige, skaduryke omgewing. Veilig, priv...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Suidkus, KwaZulu-Natal

Oribi Gorge Guest Farm is op 'n pragtige plaas, 35 km vanaf Port Shepstone in KwaZulu-Natal. Die plaas het 'n verskeidenheid diere en 'n asemrowende uitsig op die kloof en oor die Mzinkulwana-rivier. Daar is 3 loss...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR240
R216
per nag, vir 2 mense
Lodge in Suidkus, KwaZulu-Natal

Misty Creek Adventure Camps is 'n erfenisgebied wat deur Sweedse Sendelinge in die laat 1800's opgerig is en dis 800 m vanaf die pragtige Oribi Gorge Natuurreservaat op die N2. Dis 15 minute se ry vanaf Port Shepsto...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Umtentweni, KwaZulu-Natal

Royston Hall is 'n statige ou Victoriaanse Herehuis met 'n Superieure Gradering van die AA Toerismegraderingsraad en dis gelys as 'n huis van met historiese belang deur die Geskiedkundige Raad. Die huis is weggest...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umtentweni, KwaZulu-Natal

Retreat on Raspberry Lane is 'n selfsorghuis in Umtentweni met 'n uitsig oor die tropiese natuurskoon. Dis net 5 minute vanaf strande, winkels, gholfbane en restaurante, asook naby Port Shepstone, wat dit ideaal maa...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umtentweni, KwaZulu-Natal

Laudin's View bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike houthuis in Umtentweni aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié huis is op 'n residensiële perseel geleë waar die eienaars ook woon. Die verblyf word in 2 ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Port Shepstone, KwaZulu-Natal

204 Casuarina Sands is 'n selfsorg-eenheid in Sunwich Port in Port Shepstone. Dié woonstel is in 'n sekuriteitskompleks langs die Umtentweni Waterfront geleë. Die woonstel is 'n kort entjie se stap van die strand...

15% af Aanbod!
VanafR1 100
R935
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oslo Beach, KwaZulu-Natal

The River Goose is in Shelly Beach op die oewer van die Zotsharivier, ongeveer 4 km vanaf South Coast Mall en Shelly Centre. Verblyf is beskikbaar in 2 gaste-eenhede wat elk individueel versier en gemeubileer is. ...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umtentweni, KwaZulu-Natal

Palm Avenue House is 'n klein landgoed met 'n selfsorg-vakansiehuis in Umtentweni. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep wat op soek is na gerieflike verblyf sowat 2,8 km vanaf die strand en ander besienswaardighed...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2102 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za