Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Pearl Valley Golf & Country Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Pearl Valley Golf & Country Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pearl Valley Golf & Country Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Pearl Valley Golf & Country Estate

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Courtrai, Kaapse Wynlande

Auberge de Courtai is net 30 minute van Kaapstad af en bied 9 en suite-slaapkamers. Ontdek die ware gees van die Wynlande in die oorrompelende prag van die Paarl op jou drumpel. Ontwaak met die vars bergbriesie en ...

Vanaf
R830
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Courtrai, Kaapse Wynlande

Aloe Suite is 'n pragtige en knus eenheid in die prentjiemooie Paarl. Hierdie versteekte juweel bied rustige selfsorgverblyf vir die perfekte wegbreeknaweek. Hierdie suite het 1 slaapkamer bo en het 'n koninggroott...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl, Kaapse Wynlande

Boschenmeer House is in ’n pragtige hoek van die vallei in Paarl. Dit word omring deur berge en ’n gholfbaan en dien as die perfekte basis om alles wat die vallei bied te verken. Boschenmeer House bied 12 gerie...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl, Kaapse Wynlande

Picardie Guest Farm is onder die Taalmonument geleë, teen die voet van die Paarlberg en bied gerieflike verblyf op ’n gesinsplaas, slegs 2 km vanaf die middedorp. Verblyf word in 10 gastekamers en 5 selfsorgkot...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
B&B in Paarl, Kaapse Wynlande

Laborie Estate bied B&B-verblyf op die bekende geskiedkundige Laborie Wynlandgoed aan die voet van Paarlberg. Die Paarl is net 'n uur se ry van Kaapstad af en binne maklike bereik van verskeie besienswaardighede in ...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Paarl, Kaapse Wynlande

Laborie Estate Jonkershuis is op 'n historiese en bekende wynplaas aan die voet van Paarlberg geleë. Die Paarl is net 'n uur se ry vanaf Kaapstad. Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. ...

Vanaf
R4 808
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pniel, Kaapse Wynlande

Boschendal Farm Estate bied B&B-verblyf tussen die Simons- en Drakensteinberge wat net ’n uur se ry vanaf Kaapstad is. Die landgoed spog met prentjiemooi uitsigte van die omliggende vallei en berge. Die verblyf w...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Paarl, Kaapse Wynlande

Queens Terraces is 'n selfsorg-dupleks in 'n veilige kompleks in Suider-Paarl. Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Paarl, Kaapse Wynlande

Oak Tree Lodge is in die historiese Kaapse Wynlande na aan die Paarl geleë. Die Paarl is sentraal geleë met Kaapstad en die Kaapstad Internasionale Lughawe wat slegs 60 km se ry op die N1-hoofweg is. Ons bied ver...

Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl, Kaapse Wynlande

Hier aan die hange van die berg onder die waaksame oog van die Paarl-rots sal jy Skinkikofi Manor aantref. Ons bied die ideale verblyf vir moeë reisigers, avontuurlustige verkenners en sakereisigers. Ons is net 3...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 4856 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]