Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy R. K. Khan Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby R. K. Khan Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van R. K. Khan Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby R. K. Khan Hospital

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban SSB, Essenwood

Cowey's Corner is 'n ruim, pragtig gerestoureerde gastehuis in Berea, 'n gewilde woonbuurt in Durban, net 2 kilometer van die IKS af. Elkeen van die 6 kamers het 'n en suite-badkamer en 'n platskerm-TV met sekere D...

Vanaf
R1 990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ocean View, Bluff

At the Sea's Edge is 'n bekoorlike, selfsorg-eenheid wat op die eienaar se perseel op 'n heuwel in Ocean View (Bluff) in die suide van Durban. Dié eenheid bied asemrowende uitsigte oor die see. Edge of the Sea is n...

Vanaf
R1 420
per nag, vir 2 mense
Lodge in Athlone Park, Amanzimtoti

The Bali Grand Lodge and Spa bied kamers met 180°-uitsigte oor die see in Amanzimtoti. Dié gastehuis is ideaal vir sakereisigers óf vakansiegangers op soek na gerieflike verblyf. Ons 18 kamers is smaakvol versie...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in KranztKloof Nature Reserve, Pinetown

35 on Fairview is in die lowerryke, luukse woonbuurt Kloof in die omliggende Durban-omgewing geleë. Die blyplek is naby verskeie restaurante, winkels en die M13, so dit is perfek vir sakereisigers of vakansieganger...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Athlone Park, Amanzimtoti

Toti Sands bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepingwoonstel in 'n veilige kompleks in Amanzimtoti, net 20 m van die strand af. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers op die boonste verdie...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Kloof, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Morgenzon B&B is in Kloof in Durban geleë en is 'n gunsteling-bestemming vir sakereisigers, trougaste, rampartye, troupaartjies en diegene wat 'n rustige tuiste weg van die huis soek. Ons bied verblyf in 4 koning-...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in KranztKloof Nature Reserve, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Judges Walk B&B is in Durban, KwaZulu-Natal geleë en die area is bekend vir sy landskaproetes, voetslaanroetes, branderplankrygeleenthede en ikoniese besienswaardighede soos uShaka Marine World, Golden Mile Durban ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea, Essenwood

Burns Bed and Breakfast het die ideale ligging 5 minute se ry vanaf Musgrave Centre en Florida-weg in Durban. Die gastehuis is ook naby ander besienswaardighede in die omgewing. Verblyf by Burns Bed and Breakfast b...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Morningside, Essenwood

Acorn B&B in Durban bied B&B-verblyf in Essenwood, Durban. Dié gastehuis is 5 tot 10 km vanaf verskeie besighede en doendinge in die area. Verblyf word gebied in 3 kamers wat individueel versier is. Die kamers het...

Vanaf
R1 104
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Athlone Park, Amanzimtoti

Cabana Mio Holiday Apartments is ’n selfsorg-duplekschalet in ’n veilige kompleks in Amanzimtoti, 100 m vanaf Amanzimtoti-strand. Hierdie kompleks bied direkte toegang tot ’n skoon en rustige strand, met warm ...

Vanaf
R1 010
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Alante Lodge is 'n B&B wat uit twee gekombineerde eiendomme bestaan en in Amanzimtoti geleë is. Daar is ook 'n restaurant en kroeg op die perseel. Sommige van ons kamers het see-uitsigte en ander het nie. Elke kam...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Seven Seas SA is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in Amanzimtoti in KwaZulu-Natal. Dié woonstel is ideaal vir sakereisigers, gesinsvakansies of reisigers. Die Seven Seas-kompleks is net 50 m van die see af en ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ocean View, Ansteys Beach

Bluff Cosy Cottages bied verblyf in selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel in Bluff. Dis naby die strand en sowat 17 km vanaf uShaka Marine World, Durban se hawe en die middestad. Die eerste kothuis het ‘n oo...

20% af Aanbod!
VanafR800
R640
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Amanzimtoti is een van KwaZulu-Natal se gewildste bestemmings, en hierdie moderne woonstel met 'n 90°-see-uitsig is teen die strand geleë met 'n geplaveide promenade na die hoofstrand. Die strand beslaan 7 km en d...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Albatros 302 is reeds in 1970 gebou, maar dié eenheid is 'n luukse, moderne selfsorg-vakansiewoonstel reg langs die strand in die unieke vakansiedorpie Amanzimtoti, net 20 km vanaf Durban in KwaZulu-Natal. Dié woo...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Amanzimtoti Ultimate Seaview Vacation is 'n luukse selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Amanzimtoti. Dit is naby die strand en bied 'n lieflike uitsig oor die see. Amanzimtoti is een van die gewildste vakan...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

402 Dromedaris bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel teen Amanzimtoti se kus. Die woonstelkompleks is gerieflik geleë en loopafstand van die strand af. Dié woonstel het 2 slaapkamers, 2 bad...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Albatros 902 is in die kusdorpie Amanzimtoti geleë en bied gehalte-vakansieverblyf, ideaal vir 'n gesin of 2 paartjies wat saam reis. Die woonstel is langs die strand en bied 'n 100-grade see-uitsig. Die woonstel ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Albatros 206 is in die kusdorpie Amanzimtoti geleë en bied gehalte-vakansieverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 2 paartjies wat saam reis. Die woonstel is teen die strand en bied 'n 180º see-uitsig. Die woonstel ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR620
R558
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Dromedaris Apartment 405 is in die gewilde gesinsvakansiebestemming, Amanzimtoti, aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë en is die ideale gehalte-akkommodasie vir 'n groot gesin of 'n groep vriende. Die woonstel het ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 121 tot 140 van 1778 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za