Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Rhenish Girls' High School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Rhenish Girls' High School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rhenish Girls' High School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Rhenish Girls' High School

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Eikehoff 1 is in Stellenbosch se middedorp en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of paartjies wat met vakansie is. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel beskik...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Concord 3 is in Stellenbosch se middedorp en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of paartjies wat op soek is na 'n sentrale ligging om die area te verken. Die instansie is naby verskeie winkels, restaurante, doend...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Concord 10 is in Stellenbosch-sentraal en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die dakwoonstel het lugversorging en beskik oor...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Concord 6 is in Stellenbosch se middedorp en bied verblyf aan sakereisigers of paartjies wat op soek is na 'n gerieflike sentrale plek vanwaar die omgewing verken kan word. Dit is naby talle winkels, restaurante, do...

Vanaf
R746
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Eendracht Apartments is in Stellenbosch in die Wes-Kaap en die area is bekend vir sy landskaproetes, voetslaanroetes, wynproegeleenthede en ikoniese besienswaardighede soos Waterford Landgoed, Spier en die Jonkersho...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Millstream Guest House bied B&B-verblyf en is in Stellenbosch geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan die universiteit en ander doendinge in die wynlande. Ons bied ver...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Stell on Air is 'n lieflike tweeslaapkamerwoonstel in Stellenbosch en is ideaal vir klein gesinne, paartjies of sakereisigers. Die woonstel is op die tweede verdieping geleë. Die slaapkamers het onderskeidelik 'n ...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Villa Grande Gastehuis is 'n elegante huis in die prentjiemooi dorp Stellenbosch. Die huis is gerieflik geleë naby restaurante, winkels en besienswaardighede. Die pragtige Toskaanse villa bied verblyf in 11 smaakv...

Vanaf
R500
per nag, vir 1
B&B in Die Boord, Stellenbosch

Besigheim is in Die Boord, 'n rustige woonbuurt in Stellenbosch geleë. Dié gastehuis is net 400 m vanaf die Mediclinic en Boord Winkelsentrum en sowat 2 km vanaf die middedorp en universiteitskampus. Vername hoofr...

Vanaf
R1 199
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Apartment Claudia bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kleurvolle 2-slaapkamerwoonstel in die middel van Stellenbosch wat na die Stellenbosch Universiteit Botaniese Tuin front. Die woonstel is smaakvol versier, i...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90 van 4887 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]