Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Rhenish Girls' High School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Rhenish Girls' High School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rhenish Girls' High School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Rhenish Girls' High School

25% af Winteraanbod!
VanafR2 045
R1 534
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Boord, Stellenbosch

Baruch Guesthouse on Lovell bied hoë gehalte-verblyf in Stellenbosch. Die gastehuis is naby 'n verskeidenheid wynproe-venues en landgoedere, asook 'n paar geskiedkundige besienswaardighede. Verblyf by Baruch word...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Avemore at Eikehof No 2 is Stellenbosch geleë. Dié area is bekend vir sy prentjiemooi roetes, wynproeë, staproetes, ikoniese besienswaardighede soos die Rupert Museum, Root 44-markie en Stellenbosch Universiteit ...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Avemore at Eikehof No 24 is 'n pragtige selfsorg-enkelwoonstel in die hartjie van Stellenbosch se geskiedkundige middedorp. Dit is die ideale woonstel vir enkelreisigers of 'n paartjie wat 'n veilige tuiste soek waa...

Vanaf
R2 130
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Avemore Eikehof No 26 is 'n luukse selfsorgwoonstel in die hartjie van die historiese Stellenbosch. Die woonstel het verskeie oulike koffiewinkels, uitstekende restaurante en galerye op sy voorstoep. Die woonstel ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Lemon Rind is 'n knus en smaakvol ingerigte enkelwoonstel in die hartjie van die historiese dorp Stellenbosch. Die woonstel is ideaal vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie en gaste kan maklik tot die by restaurante, w...

Vanaf
R2 230
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Avemore Eikehof No 23 is 'n volledig toegeruste selfsorgwoonstel wat die ideale ligging in die geskiedkundige hartjie van Stellenbosch bied. Dié private woonstel bied aan gaste die geleentheid om die unieke karakte...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Boord, Stellenbosch

The Rooted House Stellenbosch bied luukse eenhede in Die Boord. Die Hoofhuis het slaapplek vir 5 gaste en die 2 woonstelle het elkeen slaapplek vir 2 gaste. Die Hoofhuis het 3 slaapkamers, 'n badkamer wat gedeel w...

30% af Laaste Kans!
VanafR1 600
R1 120
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

2 Die Laan is in Stellenbosch en bied moderne verblyf-opsies. Daar is 8 luukse selfsorgwoonstelle wat 'n ateljeewoonstel, 4 eenslaapkamerwoonstelle en 3 tweeslaapkamerwoonstelle insluit. Die woonstelle is ruim, het...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Bastmolen Holiday Flat is 'n selfsorgwoonstel in Stellenbosch-sentraal. Die gebou is ideaal geleë, net 'n paar minute vanaf Eikestad Mall, Stellenbosch Universiteit en ander plekke in die dorp. Die woonstel het 1 ...

Vanaf
R2 230
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Avemore Jan Cats 2 is ideaal geleë in die ou historiese deel van Stellenbosch en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel naby winkels en restaurante. Die woonstel beskik oor...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 4887 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]