Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ridgeway College besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Ridgeway College.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ridgeway College akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Ridgeway College

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Giyani, Limpopo

Mopani Guesthouse is in Giyani en bied gerieflike verblyf aan vakansie- en sakereisigers. Dié gastehuis bied kamers en selfsorg-eenhede met 'n enkelbed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, en elke kamer het 'n privaat...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Musina, Limpopo

Siesta Guest House is ideaal naby die N1 geleë net soos jy Musina binnekom. Die lodge bied gerieflike verblyf in 6 en suite-kamers. Die verblyf is geskik vir gesinne, paartjies of sakereisigers. Al 6 kamers is ger...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Musina, Limpopo

Lani's Guest House bied gastekamers in Musina en is ideaal vir oornagverblyf onderweg na die Beitbrug-grens van Zimbabwe wat sowat 21 km ver is. Daar is 5 kamers en elke kamer het ‘n dubbelbed, 2 driekwartbeddens...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Giyani, Limpopo

Xisaka Guest House is in Kremetart in Giyani en is die ideale basis om die area te verken. Dié gastehuis is 15 km vanaf die Hudson Ntsanwisi-dam, wat ’n gewilde area langs die Soutpansberg-Limpopo-voëlkykroete i...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Musina, Limpopo

Lifestyle Guest Units is baie sentraal geleë in Musina en naby aan die N1-hoofweg wat dit gerieflik en maklik bereikbaar maak. Die eenhede is in 'n rustige area, omring deur 'n pragtige, groot tuin en elk het sy ei...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Lodge in Musina, Limpopo

Munati Lodge is sentraal geleë tussen Venetia Mine, die nuwe Vele-steenkoolmyn, Mapungubwe-erfenisterrein, sentrale Musina, Musina Lughawe en Beitbridge. Munati Lodge het 12 kamer met slaapplek vir 31 gaste. Al di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Limpopo

Eben Smit Wild en Gastehuis is op ’n lieflike wildsplaas net 35 km vanaf Polokwane. Dié plaas is die tuiste van ’n klein verskeidenheid wildlewe en spog met ’n groot aantal voëlspesies. Die gastehuis het 4...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Giyani, Limpopo

Mashamba Country House bied gerieflike akkommodasie net buite Giyani in die Limpopo-provinsie. Giyani is die ideale oornagplek vir gaste wat reis na die Krugerwildtuin en is net 105 km van die Phalaborwa-hek af. Ak...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Giyani, Limpopo

Swanga Lodge bied gastekamers in Giyani en is net sowat 65 km van Thohoyandou en 158 km van Polokwane Internasionale Lughawe af. Verblyf is beskikbaar in 20 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n pri...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Giyani, Limpopo

Ankuweni Guest Lodge bied oornagverblyf in die hartjie van Giyani. Dis naby Giyani Regional Mall en Mopani Munisipaliteit. Daar is 6 kamers met slaapplek vir 2 en 1 kamer met slaapplek vir 4. Elke kamer het ‘n wa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 178 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za