Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy St Andrew's School For Girls besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby St Andrew's School For Girls.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Andrew's School For Girls akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby St Andrew's School For Girls

15% af Naweke!
VanafR1 700
R1 445
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bedfordview, Germiston

St Andrews Hotel and Spa bied B&B-verblyf in Bedfordview, Johannesburg. Die hotel is perfek vir 'n ontspannings- of sakereisiger en is naby verskeie geriewe en besienswaardighede. Verblyf word gebied in 57 kamers w...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Morninghill, Germiston

Cosy Cottage het 1 kothuis beskikbaar. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, hangkaste en 'n lessenaar. Daar is 'n aparte sitkamer en 'n kombuisie met ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Morninghill, Germiston

The Munday Bed & Breakfast is in Bedfordview, Johannesburg geleë. 3 valhekke bied toegang tot die landgoed met 24 uur-sekuriteit, wat ’n rustige atmosfeer skep. Daar is 4 woonstelle en 4 luukse slaapkamers wat o...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Morninghill, Germiston

Hallbury Estate is ontwerp volgens die Kaaps-Hollandse Herehuis-boustyl en bied unieke, privaat B&B-geriewe waar baie aandag aan elke detail gegee word. Ons gaste keer gereeld terug en ons span werk hard om die hoë...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dowerglen , Gauteng

Glendower View Guesthouse is in 'n stil en veilige woonbuurt geleë en bied 'n uitsig oor die dertiende putjie van die onberispelike Glendower Gholfbaan. Ons bied stil en gerieflike verblyf vir sakereisigers, oorses...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bedfordview, Germiston

The Med Bed and Breakfast is in Bedfordview, 2 km van die Glendower Gholfbaan, 3 km van die Eastgate Winkelsentrum en 12 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Bedfordview is die ideale bestemming vir gaste wa...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 25)
Selfsorg in Bruma, Gauteng

Bruma Holiday Home is 'n selfsorg- dubbelverdiepinghuis in Johannesburg. Die huis is ideaal vir 'n groot groep of familie van tot 25 gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek na aan geriewe in die stadskern. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R637
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Morninghill, Germiston

House on Morninghill bied selfsorgverblyf in 'n sekuriteitswoonbuurt in Johannesburg en is stapafstand vanaf die Eastgate-winkelsentrum. Met ons omliggende parke en stil strate sou jy nooit kon raai dat ons so naby ...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Bruma, Gauteng

The Villa In Bruma is 'n dubbelverdiepinghuis met selfsorggeriewe in Johannesburg. Dié huis het slaapplek vir 10 mense so dit is ideaal vir groot vriendegroepe of gesinne wat op soek is na verblyf naby die middesta...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R490
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandringham, Johannesburg

3 on Elizabeth bied gerieflike verblyf in 'n bekoorlike Engelse plattelandse huis in die rustige voorstad, Sandringham, in Johannesburg. Daar is verblyf in 3 en suite-kamers. Elke kamer het 'n yskassie, tee- en ko...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2443 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za