Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy St Peter's Girls School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby St Peter's Girls School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Peter's Girls School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby St Peter's Girls School

Vanaf
R4 250
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

Rivonia Manor is ’n lieflike klassieke gesinshuis in Kleve Hill Park in Sandton. Dié drieslaapkamerhuis is na aan skole, winkels en openbare vervoer. Die huis met sy ligte karakter bied aan elke gesin ’n ontspa...

15% af Aanbod!
VanafR700
R525
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Paulshof

Paulshof Guesthouse is in 'n rustige, blaarryke tuin in die Paulshof-woonbuurt in Johannesburg geleë. Paulshof Guesthouse beskik oor 3 eenhede en 5 kamers. Die 3 eenhede is goed toegerus met toebehore, kookgerei, ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Magaliessig

Fourways B&B bied bekostigbare en gehalteverblyf in Sandton, Johannesburg. Dié buurt is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Daar is 6 kamers wat geskik is vir sakereisigers of as oornagverblyf. Elke kamer...

Vanaf
R455
per nag (plek vir 1)
B&B in Paulshof, Leeuwkop

The Pepper Tree B&B is gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Paulshof in Johannesburg. Dié gastehuis is ideaal geleë naby die Westelike Verbypad en die omgewing van Sunninghill, Lone Hill, Rivonia en Brya...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sandton, Magaliessig

Houtkapper Gastekamers bied sakpas-oornagverblyf op die eienaar se eiendom in 'n bekoorlike woonbuurt in Johannesburg. Dié area is ideaal vir sakereisigers, inwoners, mense wat inkopies doen en toeriste. Verblyf w...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lonehill, Leeuwkop

Willowish Kothuis is 'n luukse selfsorg eenheid geleë in die welige groen Lonehill, een van die veiligste buurte in Johannesburg. Die kothuis het 'n aparte ingang met veilige parkeerplek. Dit is sentraal vir toeris...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lonehill, Johannesburg

Dennis Road Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf met 'n ontspanne platteland-gevoel in Lone Hill in Fourways, Johannesburg. Dié gastehuis is 5 minute se ry vanaf Montecasino. Gerieflike verblyf is in 6 kamers be...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
B&B in Lonehill, Leeuwkop

Hierdie B&B-lodge met sy Kaaps-Hollandse styl is in die luukse noordelike voorstad, Lonehill, een van die veiligste voorstede in Johannesburg, geleë en is ideaal vir stappers en drawwers. Ons bied gerieflike B&B-ve...

Vanaf
R1 010
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Magaliessig

Dalberry Guest House is in 'n rustige buurt in Fourways, 'n residensiële gebied in die noorde van Sandton, geleë. Alhoewel Fourways 'n besige area is is dit aan die buitewyke van die stad geleë. Dit bied maklike ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paulshof, Leeuwkop

Ruby Homes is 'n eenslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en stort. Daar is ook 'n oopplan-leefarea met 'n sitarea en 'n volledig toegeruste kombui...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2453 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za