Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Table Mountain Frame, Eden On The Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Table Mountain Frame, Eden On The Bay.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Table Mountain Frame, Eden On The Bay akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Table Mountain Frame, Eden On The Bay

35% af Aanbod!
Vanaf
R1 339
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Ocean Mist 101 is 'n dinamiese tweeslaapkamerwoonstel is ideaal in die Ocean Mist-woonstelblok langs die Big Bay Beach Resort geleë waar jy jou gate uit sal geniet. Die oord staan bekend as 'n ongelooflike branderp...

Vanaf
R1 178
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Eden on the Bay Penthouse 217 is 'n selfsorg-dakwoonstel in 'n kompleks in Big Bay, Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n paartjie of individu wat op soek is na gerieflike verblyf na aan die strand en ander besienswaardigh...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

TrueCape Big Bay Akkomodasie is 'n lieflike selfsorg-eenheid in Big Bay, loopafstand van die strand af. Dié eenslaapkamerwoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die kombui...

35% af Aanbod!
Vanaf
R1 353
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Eden On The Bay 172 is 'n selfsorgwoonstel wat in die leefstylkompleks, Eden on the Bay in Big Bay geleë is. Die area is perfek vir diegene wat Kaapstad en die omliggende area wil verken. Die goue strand by Big Bay...

Vanaf
R689
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Eden on the Bay Studio 68A bied verblyf in Big Bay, Kaapstad wat bekend is vir sy strande, vlieërbranderplankry, voetslaan en ikoniese besienswaardighede soos Tafelberg, Tafelbaai en Robbeneiland. Dit is die perfek...

35% af Aanbod!
VanafR1 466
R953
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Eden On The Bay 125 is 'n selfsorgwoonstel wat in die leefstylkompleks, Eden on the Bay, in Big bay geleë is. Die omgewing is die perfekte plek vir diegene wat Kaapstad of die omliggende area wil besoek. Die goue s...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Big Bay Beach Pad is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Bloubergstrand. Die woonstel is ideaal geleë naby Big Bay se strand. Dié ten volle gemeubileerde dupleks het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaap...

35% af Aanbod!
Vanaf
R1 353
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Eden On The Bay 108 is ’n luukse selfsorg-woonstel in die veilige Eden on the Bay-kompleks in Bloubergstrand, Kaapstad. Eden on the Bay is ’n leefstylkompleks wat oor Big Bay se strand uitkyk met die pragtige ui...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Eden on the Bay 265 is 'n gerieflik gemeubileerde oopplan-ateljeewoonstel vir tot 4 gaste in Big Bay. Die slaaparea beskik oor 'n koningingrootte-bed, die en suite-badkamer oor 'n stort en in die sitkamer is daar '...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Eden on the Bay 262 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die lewendige Bloubergstrand. Die kompleks is naby die strand en net 'n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede in Kaapstad. Dié woonstel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5331 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za