Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Baths besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Baths.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Baths akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Baths

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Citrusdal, Sederberg

Biesievlak Campsite is 'n sitrus-buchu-rooibosplaas van 100 hektaar wat sowat 20 km van Citrusdal af is. Die kampeerterrein is aan die oewer van die Olifantsrivier geleë. Elke Biesievlak-kampeerplek het 'n 9x9 m g...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Citrusdal, Sederberg

Cederkloof Botanical Retreat vorm deel van 'n produserende plaas 8 km vanaf Citrusdal. Dit het 'n stil en rustige ligging in 'n pragtige vallei langs 'n wildernisarea. Dié wegbreekplek is in 'n breë vallei tussen ...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Citrusdal, Sederberg

Cedar Escape is 28 km van Citrusdal af geleë en nooi gaste uit om die rustigheid en vreedsaamheid te kom ervaar, saam met die pragtige omgewing met 'n rivier wat deur die plaas vloei. 'n Grondpad van 7 km lei na di...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Citrusdal, Sederberg

5 km vanaf Citrusdal, aan die voorheuwels van die Cederberg, is Wolfkop, 'n 450 ha-reservaat met privaat kothuise en verskeie buitelug-doendinge. Die 3 kothuise is almal privaat en smelt netjies in by die ligging....

Vanaf
R500
per nag (plek vir 6)
Kampeer/karavaan in Citrusdal, Sederberg

Bosrivier is aan die voet van die Sederberge 7 km buite Citrusdal geleë en bied lekker kampplekke met slegs die geritsel van blare en gekabbel van water in jou ore. Daar is 5 kampplekke en 6 gaste word per kampple...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Citrusdal, Sederberg

Rockwood Farm is in die Sneeuberg Bewarea geleë, 'n groep van ongeveer 20 plase wat aan die westekant van die Sederberge lê, 7 km buite Citrusdal. Die gasteplaas bied pragtige uitsigte op die Cederbergreeks en gas...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Citrusdal, Sederberg

Middelpos Camping Villages is die ideale kampeerterrein vir gesinne of 'n groep vriende wat rustige saam wil wegbreek. Elke tentdorpie het 'n Bedouin-markiestent van 75 m² met 'n pragtige uitsig oor die water. Da...

Vanaf
R1 635
per nag, vir 2 mense
Oord in Citrusdal, Sederberg

Piekenierskloof Mountain Resort is in die hartjie van die Sederberge, naby die N7 en net 170 km van die Kaap af geleë. Dié 4-ster-hotel het 22 hotelkamers wat gerieflike verblyf bied. Die afwerkings, linne en hand...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Citrusdal, Sederberg

The Old Village is net buite Citrusdal in die Wes-Kaap en bied gehalte-selfsorgverblyf met 'n restaurant en kroeg op die perseel. Dis naby die N2 en ideaal vir gesinne of 'n groep vriende wat wil oornag of wil wegbr...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Lodge in Citrusdal, Sederberg

Citrusdal is aan die oewers van die Olifantsrivier geleë, 'n uur-en-'n-half se ry vanaf Kaapstad op die N7. Dié dorpie is omring deur groen sitrusboorde en wingerde aan die voorheuwels van die majestueuse Sederber...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 825 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za