Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Baths besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Baths.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Baths akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Baths

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Citrusdal, Sederberg

Die Marcuskraal Chalets is op 'n sitrusplaas in die hartjie van die Olifantsriviervallei geleë. Met tariewe wat gemik is op die plaaslike mark, bied Marcuskraal 'n bekostigbare naweekwegbreek vir persone wat die pr...

Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Citrusdal, Sederberg

Marcuskraal Camp Site is 20 km van Citrusdal, net 'n entjie van die N7 en sowat 2 ure se ry van Kaapstad af. Die plaas se ligging maak dit ideaal vir Kapenaars wat op soek is na plattelandse ontvlugting maar nie die...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 15)
Selfsorg in Porterville, Wes-Kaap

Excelsior Farm bied rustige en stil selfsorg-akkommodasie, ongeveer 9 km buite die lieflike dorpie Porterville. Porterville is gerieflik geleë naby die N7-hoofweg tussen Kaapstad en Namibië, wat dit die ideale oor...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Piketberg, Wes-Kaap

Piketberg skuil in die hartjie van die Swartland op die randjie van die unieke bergreeks, en is die tuiste van Dunn’s Castle Self-Catering and B&B. Piketberg is ongeveer 'n uur se ry van Kaapstad af en 'n halfuur ...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wes-Kaap

JustBe Farm Retreat is 'n klein, privaat wildsplaas 11 km buite Piketberg. Die huisie het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei slaapkamers het lugversorging, ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Citrusdal, Sederberg

Ukholo Lodge is op 'n lemoenplaas, 20 km van Citrusdal af, geleë. Ukholo word omring deur lemoenboorde en fynbos en bied verder geleentheid vir swem in rivierpoele, visvang, rotskuns, sonsondergangritte in die berg...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Porterville, Wes-Kaap

Die Koejawelhuisie bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n rustig, werkende plaas, 7 km vanaf Porterville, 'n bekoorlike dorp aan die voet van die Olifantsrivierberg. Die plaas bied 'n rustige oord aan gaste, omring d...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Porterville, Wes-Kaap

Die Plaashuis bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n rustige, produserende plaas, 7 km vanaf Porterville, 'n bekoorlike dorp aan die voet van die Olifantsrivierberg. Dié plaas bied 'n rustige toevlugsoord omring deu...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Porterville, Wes-Kaap

MooiBerge Selfsorg bied selfsorgverblyf vir 4 gaste, net 13 km vanaf Porterville, aan die voet van die Olifantshoekberge. Dié huis is apart en privaat en het 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens in elke kamer. Daar is...

Vanaf
R220
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sederberg, Tankwa Karoo

Mount Ceder is die perfekte naweekbestemming vir Kapenaars. Dis in die Sederberge geleë en bied 'n hele rits doendinge en verblyf-opsies. Mount Ceder is op die hoofroete wat deur die Sederberge strek en dis geleë ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 857 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za