Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Gautrain besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Gautrain.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Gautrain akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Gautrain

Vanaf
R4 095
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

Die manjifieke Renaissance-argitektuur van die Michelangelo, in die hartjie van die Sandton se SSG, en sal 'n blywende indruk op jou maak. Dis in Nelson Mandela Square, bekend as Afrika se sake- en leefstyl-hoofstad...

Vanaf
R4 483
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Dennehof

Dié hotel bied luukse, gemak en styl waaraan oordeelkundige reisigers van regoor die wêreld reeds gewoond is. Die gebou toring 143 m bo die Sandton-stadsprofiel uit. Die hotel bied dus panoramiese uitsigte van die...

Vanaf
R4 236
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Dennehof

Kom ervaar die sjiek New Yorkse woonstellewe met 'n tikkie Afrika-styl. Al 60 Raphael-suites is luuks ingerig en ontwerp met uitsigte oor die kosmopolitaanse Nelson Mandela-plein. Dié suite is spesiaal ontwerp om...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

DaVinci Hotel & Suites is Legacy se luukse akkommodasie, perfek geleë in die hartjie van Sandton, Gauteng. Dis ideaal vir die oordeelkundige reisiger op soek na ontwerpersakkommodasie en uitstaande gasvryheid wat i...

Vanaf
R499
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Sandown

The Reserve is in die hartjie van Sandton, wat dié woonstel ideaal maak vir die kieskeurige reisiger wat op 'n sakereis is of die plaaslike area wil verken. Verblyf is beskikbaar in 8 eenslaapkamerwoonstelle wat ...

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Sandown

The Sandton Executive Suites - Villa Via is in die hartjie van Sandton en is 'n ideale basis om Johannesburg te ontdek. Die woonstel-hotel is naby The Marc-winkelsentrum, 500 m vanaf Nelson Mandela-plein, Sandton Ci...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandown, Benmore Gardens

Sandton Red is 'n ruim grondvloerwoonstel in Sandton wat slaapplek aan 2 gaste bied. Dié woonstel is in 'n veilige en stil kompleks geleë, en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R899
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Sandown

Sandton Apartments Hydro bied volledig toegeruste selfsorgverblyf in Sandton, Johannesburg. Die verblyf is in 'n wonderlike area wat maklike toegang tot verskeie eetplekke, vermaak, mediese dienste en inkopiegeriewe...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandton, Benmore Gardens

WeStay Westpoint Apartments is net 'n paar tree van Sandton City, Nelson Mandela Square, die Gautrein-stasie en die Sandton Konferensiesentrum af. Dié woonstel-suites bied gerieflike en sakpas-akkommodasie met al d...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandton, Benmore Gardens

Blue Chip Accommodation is in Sandton, Johannesburg geleë en dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers met storte, asook 'n bad in die hoofslaa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2451 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za