Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The High School For Girls Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The High School For Girls Potchefstroom.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The High School For Girls Potchefstroom akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The High School For Girls Potchefstroom

Vanaf
R725
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Potchefstroom, Mooivallei Park

Silver Spoon Selfsorg is in 'n rustige, netjiese woonbuurt, Mooivalleipark, Potchefstroom geleë en beskik oor 2 eenhede met slaapplek vir 6 gaste. Eenheid 1 is 'n losstaande eenheid met slaapplek vir 4 gaste. Die...

Voorkeurvennoot
15% af Laaste Kans!
VanafR1 310
R1 114
per nag, vir 2 mense
Lodge in Die Bult, Noordwes

Oudrift Riverside Lodge word deur die AA erken en is geleë op 'n veilige landgoed in Potchefstroom. Dit is ideaal vir gaste wat smag na ontspanning en vir korporatiewe wegbreek. Die oord bied hartlike gasvryheid, '...

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Die Bult, Noordwes

Potch Manor is in 'n lieflike tuin en is 'n pragtig versierde gastehuis in Potchefstroom en bied luukse verblyf. Die gastehuis het 2 verdiepings en bied gaste 'n keuse tussen kamers wat individueel versier is en s...

20% af Langtermyn-verblyf!
VanafR500
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Bult, Noordwes

Die Dam Shack bied gerieflike en sakpasverblyf in 'n selfsorgeenheid op die eienaars se woonerf. Die eiendom is in 'n rustige area in Potchefstroom, naby aan Potchefstroomdam. Dié oopplan-eenheid het toegang tot ...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Bult, Noordwes

Ancient Emperor Guest Estate is 'n landgoed met 'n Romeinse tema in Potchefstroom. Dit is op die N12 Treasure Route geleë en gebou op die oewer van die Mooirivier. Dit is netjies weggesteek van die rep en roer van ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
B&B in Potchefstroom, Noordwes

2 Owls Guesthouse is 'n moderne gastehuis in die prentjiemooi Potchefstroom. Dié gastehuis bied luukse kamers in 'n uil-vriendelike omgewing. Die kamers is keurig en volgens 'n tema versier. Elke kamer het 'n en ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R625
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Wilgeboom, Noordwes

Fresh Pick Stay is op 'n werkende groenteplaas aan die buitewyke van Potchefstroom. Gaste wat op die plaas bly, is welkom om hul eie vrugte, groente en kruie te pluk, of vars eiers vir hul ontbyt te versamel. Verbl...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oude Dorp, Noordwes

Thorntree Lodge is 'n bosveld-lodge sowat 3 km van Potchefstoorm se Bult, die Universiteit van Noordwes-Universiteit en 500 m van Featherhill trouvenue en spa af. Die lodge bied puik akkommodasie in 'n stil en rus...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Hotel in Oude Dorp, Noordwes

The Feather Hill is in Potchefstroom en bied luukse verblyf naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié boetiekhotel beskik oor 9 suites, elk met lugversorging, 'n slim-TV met Netflix en...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Potchefstroom, Noordwes

The View B&B is 'n unieke B&B op 'n heuwel met 'n pragtige uitsig oor Potchefstroom na die weste en die platteland na die ooste. Dit is 10 km vanaf sentrale Potchefstroom en 5 km vanaf die Noordwes-Universiteit. Ve...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90 van 500 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]