Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The High School For Girls Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The High School For Girls Potchefstroom.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The High School For Girls Potchefstroom akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The High School For Girls Potchefstroom

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van der Hoff Park, Noordwes

Ons by Anne's Place wil ons gaste hartlik welkom heet. Anne's Place is in 'n Franse Koloniale-styl gedekoreer wat oorvloei in die pragtige tuin in 'n stil straat, ideaal vir daardie vroegoggend draf of 'n laatmiddag...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Bult, Noordwes

Huys ten Bosch Guest House is gerieflik geleë in die hartjie van die PUK se universiteitsgemeenskap, 7 minute se stap na die hoofhek. Die gastehuis is aan die noordelike kant van Potchefstroom. Ons voorsien geriefl...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR520
R364
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van der Hoff Park, Noordwes

14 @ Strauss bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige voorstad van Potchefstroom. Daar is 'n oorvloed van staproetes, nasionale monumente, diereparke, historiese museums, natuurlike parke in Potchefstroom. Aard...

Vanaf
R630
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Bult, Noordwes

Campus Self-catering is op die Noordwes Universiteit se kampus in Potchefstroom geleë met 24 uur-sekuriteit en toegangbeheer. Dit is stapafstand van winkels, 'n gimnasium en verskeie restaurante af. Dié kamer het...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R413
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Potchefstroom, Baillie Park

Tierra Pequena is 'n plaasstyl-landgoed van 2 ha in Baillie Park in Potchefstroom. Dit is 5 minute van die Mooirivier Mall en 10 minute van die Noordwes Universiteit af. Ons bied 4 uniek versierde kamers met deure ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Potchefstroom, Baillie Park

LaFleur Garden Venue & Guesthouse is in Potchefstroom en is ideaal vir vakansie- en sakereisigers. Die gastehuis bied verblyf in 5 kamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Die kamers het gemaklike beddens en s...

Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Potchefstroom, Noordwes

Alma Mater is 'n B&B-gastehuis in Potchefstroom, slegs 1 km vanaf die Noordwes-Universiteit. Verblyf bestaan uit 2 dubbelkamers, 'n gesinseenheid en 'n selfsorg-eenheid. Die dubbelkamers is op die grondvloer en be...

 Koepons teen 20% af
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Potchefstroom, Noordwes

Kleinplaas Gasteplaas bied selfsorg-eenhede op 'n privaat plaas net 4 km vanaf die middedorp van Potchefstroom. Die eenhede is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe. V...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Bult, Noordwes

d'Oude Molen is 'n luukse gastehuis wat al die warmte van 'n tuiste bied aan vakansiegangers of sakelui. Verblyf word aangebied in 'n selfsorg-eenheid vir 2 mense, of 6 ruim kamers wat elkeen stylvol gemeubileer is...

Vanaf
R1 524
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vyfhoek, Noordwes

Baillies Manor Guest House bied B&B-verblyf in Van Der Hoffpark in Potchefstroom. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat net wil oorslaap en is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe. Verblyf word gebied in 23 u...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 678 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za