Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Waffle House besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Waffle House.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Waffle House akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Waffle House

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 179
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

Impahla 1 bied selfsorgverblyf in 'n grondvloer-eenheid op Ramsgate se hoofstrand en het 'n lieflike see-uitsig. Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefare...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R893
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

Providence 64 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Ramsgate. Dit bied 'n pragtige uitsig oor die strandmeer en 'n gedeeltelike see-uitsig. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

The Courthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Ramsgate Beach-area, net 8 km suid van Margate aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die kompleks langs in die Bilanhlol-rivier geleë en is...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 012
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

Ocean Gardens 19 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ramsgate, reg op die strand. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Di...

20% af Aanbod!
VanafR2 750
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

La Dique is in die dorpie Ramsgate en bied selfsorgverblyf reg voor op die strand. Ramsgate is bekend vir sy pragtige strande, branderplankry, visvang, stap- en fietsryroetes en natuurskoon. Dit is die ideale vakans...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

eMpoza Seaview Guesthouse bied B&B-verblyf in Ramsgate, 'n klein dorp aan die Hibiskuskus in KwaZulu-Natal. Dié gastehuis is die ideale basis om die area se subtropiese woude, goue strande en die warm Indiese Osea...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

Hubbly Bubbly bestaan uit 2 selfsorg-eenhede, met die boonste huis wat slaapplek bied vir 15 gaste en die onderste kothuis met verblyf vir 8 gaste. Dis ideaal geleë in Ramsgate aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. ...

20% af Aanbod!
VanafR998
R798
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

Meerkat Manor bestaan uit 2 selfsorg-eenhede wat in Ramsgate geleë is. Albei eenhede is ruim en elkeen bied slaapplek vir 6 mense. Die eenhede is net 5 minute se stap van Ramsgate se hoofstrand en Waffle House af. ...

 Koepons teen 20% af
Vanaf
R650
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

Rayvin No 12 bied slaapplek vir 8 persone in 'n kompleks wat net 'n entjie se stap vanaf die hoofstrand in Ramsgate geleë is. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbe...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

Modern Holiday Home bied luukse selfsorgverblyf wat ideaal is vir gesinne van 8 wat op soek is na 'n lekker wegbreek. Die huis is in 'n stil en veilige woonbuurt sowat 600 m vanaf Ramsgate se hoofstrand en strandmee...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 1901 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za