Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Wonder Cave besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Wonder Cave.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Wonder Cave akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Wonder Cave

Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Wes-Rand, Krugersdorp

Sibani Luxury Tents is op 'n privaat reservaat, 21,4 km vanaf Krugersdorp en 8,6 km vanaf die Wieg van die Mensdom geleë. Sibani Lodge Tents is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n bosveldwegbreek met toegang to...

Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Lodge in Wes-Rand, Krugersdorp

Sibani Lodge is op 'n privaat reservaat en is 20 km vanaf Krugersdorp en die Wieg van die Mensdom. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike bosveldwegbreek naby verskeie besienswaardighede. Verblyf word...

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Lodge in Wes-Rand, Krugersdorp

Glenburn Lodge word omring deur die rustige atmosfeer van die Zwartkopsberge aan die oewer van die Blaauwbank- en Krokodilriviere. Dit is in die wêrelderfenisgebied Wieg van die Mensdom geleë en dié hotel met 100...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Krugersdorp

Apricot Hill Farm is tussen olifantsore en soetdoringbome geleë en het 'n ongelooflike uitsig oor die Wieg van die Mensdom en Swartkop. Die plaas is die ideale plek vir 'n rustige naweekwegbreek aangesien dit net s...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Muldersdrift, Krugersdorp

Maleech Cottage is 'n gastekothuis op die gasheer se privaat eiendom aan die oewer van die Krokodilrivier in Muldersdrift. Die perseel is naby verskeie trouvenues. Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik o...

Vanaf
R1 420
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Protea Ridge, Krugersdorp

EnGedi is 'n meerdoelige venue in die Wieg van die Mensdom ('n wêrelderfenisgebied) net 10 km vanaf Krugersdorp, Johannesburg. Engedi is weggesteek in luisterryke tuine en het 'n uitsig oor die Wieg van die Mensdom...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muldersdrift, Krugersdorp

Cradle Valley Gastehuis is op 'n kleinhoewe op die rand van die Wieg van die Mensdom, wes van Johannesburg geleë. Dié gastehuis bied stylvolle kamers, pragtige tuine en 'n swembad. Ontbyt is ingesluit en word be...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Cradle Cottages is in die Wieg van die Mensdom geleë in Zwartkop, naby talle trou-venues geleë. Gaste kan ontspan in ‘n rustige omgewing en dis die ideale ligging vanwaar die area met verskeie besienswaardighede...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muldersdrift, Krugersdorp

A River Cottage is op 'n plaas langs die Krokodilrivier in Muldersdrift se area. Verblyf is beskikbaar in 'n kothuis met 'n kombuisie, slaap-area en 'n oopplan-badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf,...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Ples's Rest is in die Wieg van die Mensdom en bied gerieflike selfsorg-eenhede wat slaapplek bied aan tussen 2 tot 4 gaste. Verblyf is beskikbaar in Hummingbird met slaapplek vir 2 gaste, Hadeda met slaapplek vir 2...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 2445 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za