Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Wonder Cave besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Wonder Cave.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Wonder Cave akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Wonder Cave

Vanaf
R2 640
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wes-Rand, Johannesburg

Toadbury Hall Country Hotel is in 1997 gestig en is 'n lieflike plattelandse hotel op die pragtige 25 hektaar-landgoed in die Wiegie van die Mensdom, aan die oewer van die Krokodilrivier. Toadbury Hall Country Hotel...

Vanaf
R998
per nag (plek vir 2)
B&B in Muldersdrift, Krugersdorp

The Overnight is in The Bridge Wedding Venue geleë en bied gehalte-verblyf vir gaste wat 'n troue bywoon, sakereisigers en oornaggaste. Die verblyf beskik oor 3 gerieflike kamers wat elkeen 'n en suite-badkamer en...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Chancliff, Krugersdorp

Crystal Rose Lodge & Spa is in Krugersdorp 19 km vanaf die Wieg van die Mensdom. Gratis WiFi is beskikbaar en die lodge het 'n buitemuurse swembad en 'n speelpark vir kinders. Die verblyf beskik oor 6 standaardkame...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Chancliff, Krugersdorp

Bankenveld House Bed and Breakfast is aan die rand van Krugersdorp geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagstop op pad na verskeie bestemmings. Verblyf by Bankenveld House Be...

10% af Aanbod!
VanafR800
R720
per nag (plek vir 2)
Lodge in Wes-Rand, Krugersdorp

Sterkfontein Heritage Lodge bied gehalteverblyf vir sakereisigers, oornaggaste en gesinne in Krugersdorp. Dié plattelandse hotel skep 'n warm tuiste vir gaste en skenk persoonlike aandag aan elkeen se behoeftes. D...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Jacaranda Chalets bied selfsorg-eenhede in die stil buitewyk Rant-en-Dal in Krugersdorp. Die instansie is die ideale basis vanwaar gaste die area se geriewe en besienswaardighede kan besoek. Verblyf by Jacaranda Ch...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muldersdrift, Krugersdorp

Monchique Gastehuis bied 4-ster-verblyf vir toeriste, sakereisigers of trougaste op ons beeldskone landgoed met sy reuse, manjifieke bome en oop grasperke in Muldersdrift. Gaste het 'n keuse tussen 12 ruim gaste-s...

Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Krugersdorp

Bergvallei Estates is net buite Muldersdrift naby Krugersdorp in Gauteng geleë. Ons bied gehalte-akkommodasie vir trougaste en korporatiewe funksies en kan voorsiening maak vir groot groepe of individue. Ons is nab...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R525
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Munsieville, Rant-en-Dal

Feathers B&B is 'n gastehuis in die hartjie van die Wieg van die Mensdom, naby verskeie toeriste-aantreklikhede soos Maropeng, Silverstar Casino, Magaliesberge, rekspring en verskeie winkelsentrums geleë. Die gast...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Chancliff, Rant-en-Dal

Fullness B&B is 'n bekoorlike eenheid op die eienaar se perseel, in 'n sekuriteitskompleks in Krugersdorp. Dit is geskik vir 'n paartjie, individu of sakereisiger op soek na gerieflike verblyf na aan verskeie gerie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 2445 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za