Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Townhill Psychiatric Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Townhill Psychiatric Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Townhill Psychiatric Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Townhill Psychiatric Hospital

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pietermaritzburg, Athlone

23 on Clifton is 'n gastesuite op die eienaar se eiendom in Athlone, Pietermaritzburg. Die eiendom is ideaal geleë sowat 2 km vanaf die Cascades Mall, Virgin Active-gimnasium en bergfietsroetes. Die gastesuite het...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pietermaritzburg, Clarendon

The Valley Guest House and Conference Centre is in Pietermaritzburg, minder as 2 km vanaf Athlone Circle Mall en 4 km vanaf Victoria Winkelsentrum. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf word geb...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pietermaritzburg, Athlone

A Garden Suite is 'n gastehuis wat deur 'n gesin bestuur word in 'n blaarryke woonbuurt in Pietermaritzburg. Dié stad is omring deur woudagtige heuwels en weivelde en is ideaal geleë tussen Johannesburg en Durban....

Vanaf
R1 295
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, Clarendon

Kitchener Cottage is in Clarendon, Pietermaritzburg en bied gehalteverblyf aan 'n gesin, sakereisigers of vriendegroepe. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié tuinkothuis is ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wembley, Pietermaritzburg

Taunton Manor is in Wembley in Pietermaritzburg, 3,5 km vanaf Cascades Lifestyle Centre en 6,2 km vanaf die Comrades-maratonhuis. Hierdie gastehuis is ideaal vir paartjies, gesinne of sakereisigers. Hierdie gastehu...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Montrose, Athlone

Fountains Self-Catering B&B is vir die oordeelkundige reisiger op soek na eersteklas gerief, skoon akkommodasie en goeie diens. Dis ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers en sport-entoesiaste en maak voorsiening ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Gecko Hill bied selfsorg- en B&B-verblyf in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal. Verblyf word aangebied in of 2 selfsorgkothuise of 2 gaste-suites met basiese selfsorggereiwe. Die tema by Gecko Hill is ongekunsteld...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wembley, KwaZulu-Natal

7 on Oakleigh bied selfsorgverblyf in die lowerryke woonbuurt genaamd Wembley in die noorde van Pietermaritzburg, minder as 5 km vanaf die middestad. Wembley is 'n stil woonbuurt en die gastehuis spog met 'n rustige...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg Central, KwaZulu-Natal

Heritage House B&B bied B&B-verblyf in die sentrale deel van Pietermaritzburg. Dié gastehuis is naby restaurante, winkels, die universiteit en verskeie ander besienswaardighede in die dorp geleë. Heritage House B...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg North, Chase Valley

Peace of Heaven is in Pietermaritzburg. Dié kothuis bied 'n rustige toevlugsoord of romantiese wegbreek naby vele besienswaardighede in die omtrek. Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 1 slaapkamer en 1 b...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 1713 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]