Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Townhill Psychiatric Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Townhill Psychiatric Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Townhill Psychiatric Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Townhill Psychiatric Hospital

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pietermaritzburg, Hayfields

Military House is in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy staproetes, kunsgalerye en ikoniese besienswaardighede, waaronder die Nasionale Botaniese Tuin van Kwazulu-Natal, Afric...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in World's view, Hilton

Gateside Guesthouse is in 'n stil doodloopstraat in Hilton Village geleë. Dit is net 10 km van Pietermaritzburg se middestad af en halfpad tussen die Drakensberge en KwaZulu-Natal se strande. Verblyf word gebied ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hilton, KwaZulu-Natal

Kirkwood is 'n netjiese selfsorgwoonstel op 'n residensiële perseel in Hilton en het sy eie ingang. Hierdie erf skuil in 'n stil laan wat net 5 km vanaf The Quarry Centre is. Dit is naby aan van die bekendste priva...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hilton, KwaZulu-Natal

Villa Santaurio bied gerieflike selfsorgverblyf in die eg plattelandse dorpie, Hilton, hoog teen die berge buite Pietermaritzburg in die Natalse Middellande. Ons bied verblyf in 2 gemeubileerde eenhede, toegerus ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 525
per nag (plek vir 4)
B&B in Hilton, KwaZulu-Natal

Serenity is in 'n stil deel van Hilton in die KwaZulu-Natal se middellande, net 2 km vanaf geriewe in die Hilton-middedorp. Die huis is in die pragtige Winterskloofvallei op 'n 3 hektaar-perseel wat amper net graspe...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pietermaritzburg, Hayfields

Dikkoppie Oornag Akkomodasie bied gerieflike gemeubileerde verblyf aan 2 gaste in Pietermaritzburg, en is ideaal vir oornaggaste en sakereisigers. Dié oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met '...

50% af Langtermyn-verblyf!
VanafR600
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hilton, KwaZulu-Natal

isiKhoma-Khoma is in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, 'n area wat bekend is vir sy museums, galerye en ikoniese besienswaardighede soos die Tatham Kunsgalery, KwaZulu-Natal Museum en die Nasionale Botaniese Tuin. ...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, Lincoln Mead

Lincoln Cottages Nederburg en Backsberg Cottage bied ten volle toegeruste selfsorgverblyf in die hartjie van Lincoln Meade, Pietermaritzburg. Dit is ideaal geleë naby alle geriewe, 'n rits skole, hospitale en 10 mi...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Hayfields

Hamilton Urban Farm and Guesthouse bied B&B-verblyf in die hartjie van Pietermaritzburg. Dié gastehuis word deur die familie bestuur en bied besoekers 'n rustige wegbreek op 'n plaas in die stad. Verblyf by Hamilt...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Hilton, KwaZulu-Natal

Hilton Safari Lodge is 'n 4-ster-gegradeerde instansie. Ons luukse grasdak-B&B het 4 slaapkamers en is op 'n groot perseel met pragtige tuine geleë. Dit is in die hartjie van die dorp en 'n gemaklike stapafstand va...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 1713 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]