Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tulbagh Arts Festival besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tulbagh Arts Festival.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tulbagh Arts Festival akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tulbagh Arts Festival

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Tulbagh, Kaapse Wynlande

Khalas is in die historiese dorpie Tulbagh geleë. Die huis word omring deur die asemrowende Witzenberge. Die kothuis het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is ’n koninggrootte-bed in die eerste kamer en 2 enkelb...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

Is jy op soek na privaat selfsorgverblyf in die Kaap, sowat 90 minute se ry vanaf Kaapstad? Dan is Dreamcatcher 'n wonderlike rusplek. Hiér sal jy rustig kan bly, weg van die stad se gewoel. Dreamcatcher kan slaap...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tulbagh, Breederiviervallei

Annie's HideAway bied gerieflike gastekamer-verblyf in ’n privaat woning met ’n aparte ingang. Dit is in ’n doodloopstraat in Tulbagh aan die buitewyke van die dorp. Dit bied uitsigte op die berge en bied stil...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tulbagh, Breederiviervallei

GreenHouse Accommodation is 'n gastehuis met gerieflike en privaat gastekamers in Tulbagh. Die eiendom is net 600 m vanaf Spar en 800 m vanaf die Tulbagh Natuurreservaat. Verblyf word in 'n dubbelkamer en 'n gesin...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

Villa Tarentaal is op 'n olyfplaas in die geskiedkundige Tulbaghvallei en bied verblyf in selfsorgkothuise in rustige tuine wat 'n uitsig op die berge bied. Die kothuise is naby die middedorp, asook wyn- en olyfplas...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Tulbagh, Breederiviervallei

Manley Wine Lodge is in die pragtige platteland van Tulbagh, slegs 90 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad geleë, en word omring deur majestueuse uitsigte op die berg, oor die wingerde en pragtige landerye. Die...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

Morgansvlei Country Estate is 3 km buite die historiese dorp Tulbagh geleë en spog met pragtige uitsigte op die Obikwa- en Witzenberg-berge. Dis die ideale stylvolle en romantiese toevlugsoord vir oornag of trou-ve...

30% af Weeksdae!
VanafR900
R630
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tulbagh, Breederiviervallei

Montpellier De Tulbagh bied die geleentheid vir 'n romantiese, plattelandse wegbreek en spog met 'n bekoorlike kapel, 'n prentjiemooi trou-venue en 'n ou Kaapse styl gastehuis. Dié geskiedkundige Bolandse plaas is ...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tulbagh, Breederiviervallei

Duikersdrift Winelands Country Escape is 'n eksklusiewe, plattelandse plaas met 'n panoramiese uitsig op Tulbagh se berge. Die plaas het 'n klein wingerd, 'n olyfboord, veekampie met perde, donkies en koeie en baie ...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

L'Bloom Country House is omring deur bome op 'n vrugteplaas en is 'n selfsorghuis wat geskik is vir 6 gaste in Tulbagh. Dié huis het 3 slaapkamers met lugversorging, 'n moderne kombuis, eetarea en 'n sitkamer. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 2437 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]